Successfully reported
+7

Elephant chalet

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dinokeng Big Five Game Reserve, 15 Hartebeestfontein, Pretoria, 0400, Gauteng
  • Vanaf R2 300 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Elephant Chalet is 'n bekoorlike kothuis wat selfsorgverblyf in Dinokeng Wildreservaat, Gauteng, bied. Ideaal vir 'n gesinswegbreek weg van die gewoel van stadsgeraas.

Die kothuis het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens, en die oorblywende slaapkamer het 'n dubbelbed sowel as 'n enkelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort en daar is 'n aparte toilet.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, broodrooster, ketel, asook eetgerei en breekware. Ook beskikbaar in die kombuis is 'n etenstafel en stoele, perfek vir etes.

Buite het gaste toegang tot 'n privaat braai-area en meer buitelug-eetplekke. Gedurende die somerdae wag 'n verfrissende gemeenskaplike swembad op gaste wat 'n verkwikkende blaaskans van die hitte bied.

Gaste word voorsien van veilige parkeerplek.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort

Badkamer

Toilet

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Betsie Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 180

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Dinokeng Big Five Game Reserve, 15 Hartebeestfontein, Pretoria, 0400, Gauteng
  • Gaste dink Elephant chalet het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 300
per nag, vir 5 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R 2 300
per nag, vir 5 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dinokeng Big Five Game Reserve, 15 Hartebeestfontein, Pretoria, 0400, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc92d580f02315089790162d7e8122826bacd3b316bdd8440032c83c8473bf51b569b84f9c9183da71cbbe2105a40c5a04cc5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag, vir 5 mense 1 5 1 5 Dinokeng Big Five Game Reserve 15 Hartebeestfontein 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.393937600269 28.417458773805

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang