Elephant Lodge 251
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R516, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Vanaf R3 826 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Elephant Lodge 251 bied lieflike en rustige verblyf in die hartjie van Mabalingwe Natuurreservaat wat in Bela-Bela geleë is. Dit word deur die Bosveld en die natuurlewe omring. Hierdie vakansiehuis is die perfekte wegbreekplek vir natuurliefhebbers en diegene wat 'n rustige toevlugsoord soek.
Dié huis beskik oor 3 slaapkamers wat elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met óf 'n stort óf 'n bad het.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en 'n etenstafel toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n gemaklike sitkamerstel.
Die buite-area sluit 'n lieflike stoep met sitplek en braaigeriewe in. Daar is ook 'n privaat swembad.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Mabalingwe Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 113
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- R516, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Gaste dink Elephant Lodge 251 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R516, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang