Elephant Rest Cosy Cabin
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot 142, Bibbyshoek, Rheenendal, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Elephant Rest Cosy Cabin is in Knysna geleë en word deur rustige natuurskoon omring. Die houthuisie is net 3,1 km vanaf die Kringe in 'n Bos-staproete en 4,6 km vanaf Totties Country Market, wat 'n terapeutiese toevlugsoord aan gaste bied.
Die Cosy Cabin het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die cabin spog met 'n oopplan-kombuis en -leefarea buite met 'n gasstoof, yskas, wasbak en etenstafel met sitplek.
Gaste kan die asemrowende uitsigte vanaf die groot dek met meubels geniet, en daar is ook 'n gesellige braai-area en 'n warm buitestort wat in die tuin versteek is.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Adela & Brett Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 23
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Plot 142, Bibbyshoek, Rheenendal, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Gaste dink Elephant Rest Cosy Cabin het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot 142, Bibbyshoek, Rheenendal, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang