Successfully reported

Elephant Rest Forest Cottage

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Jenny S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Spectacular & fun. Wow! What an amazing winter stay at the edge of the forest. We kept cosy and warm with the indoor fire and dry wood. Due to it being winter, it was only our dog that swam in the great dams. Brett was a great host and his garden is spectacular with incredible fruit, veggies and secret spots. We had a great rest. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adela & Brett
Elephant Rest Forest Cottage
Thank you, Jenny. It was great to have you all stay at Elephant Rest. Hope to meet again.

Anton S
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Baie lekker. Ja, ek het dankie. Weet nie hoekom ek moet skryf as ek nie het nie; sou ek dit mos laat weet het. Vriendelike mense en het weereens lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anelize J
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Rustige atmosfeer met die mooiste uitsig. Ons het heerlik gebly. Lekker ruim, al die geriewe wat ons nodig gehad het, was daar. Mooiste uitsig en omgewing. Was baie behulpsaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adela & Brett
Elephant Rest Forest Cottage
Baie dankie Anelize Great to meet you all. Hope we meet again.

Johannes P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Rus en vrede, natuurskoon, pragtige tuin, lekker blyplek, aangename gasheer. Die natuurskoon is asemrowend. Die swem in die dam is heerlik. Daar is so baie wonderlike staproetes en ander aktiwiteite. Ons was aangenaam verras met dit wat ons gekry het. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adela & Brett
Elephant Rest Forest Cottage
Was wonderlik to have you all here at Elephant Rest. Look forward to having you all again.

Careen D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Rustig, asemhaal, ontspan, hemels. Warm geslaap, heerlik gestort en die bederfies gelê in die stort en op ons bed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mareli S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Serene, superb. Perfect in every respect: a cosy, comfortable cottage with everything you need and beautiful personal touches, fresh flowers on arrival! And the setting is spectacular.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adela & Brett
Elephant Rest Forest Cottage
Thank you, Mareli. It was great to share our space with you. Take care until next time.

Dieter B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Ongelooflik. We did a 2-week tour of the Garden Route, and Elephant Rest Forest Cottage and Cabin is one of the highlights (accommodation-wise) of our trip.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adela & Brett
Elephant Rest Forest Cottage
Thanx Dieter.. was lovely to have you spend time with us on your honeymoon. See you again ahead..

Elmarie V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2023

Uitsonderlike diens en verblyf! Het dit baie geniet! Ons gesin van 5 het só lekker gebly. Geen beurtkrag, als is solar. WiFi. Die kinders kon lekker speel in die tuin en het ook selfs in die dam geswem, al was dit nie so warm nie. Kinders kon met hul fietse ry, lekker bospaadjies en mooi natuur! Ons het ook Sondagaand pizza's by hul bestel, hul maak dit self. Was baie lekker en hul het selfs gluten-vrye opsies ook! Ek sal hul enige tyd aanbeveel vir 'n lekker natuur-wegbreek-vakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adela & Brett
Elephant Rest Forest Cottage
Thank you, Elmarie. It was great to meet you and your wonderful family. So glad we could share our bit of paradise with you all.

Sarina E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Puik blyplek! Pragtige verblyf in mooi omgewing vir diegene wat die gedruis van Knysna wil vryspring en naby aan die natuur wil wees. Dankie Brett en Adela vir jul gasvryheid!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adela & Brett
Elephant Rest Forest Cottage
Was wonderful to have you all here at Elephant Rest.

Anton U
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Heerlike rusplek weg van die lewe se druk. Hierdie is 'n besondere plekkie, weg van die stadsgewoel. Brett en Adela het 'n ideale wegbreek plek geskep. Dis duidelik dat heelwat liefde en harde werk hier ingesit is. Ons het die verblyf baie geniet en was hartlik ontvang. Ons kan Elephant Rest ten sterkste aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adela & Brett
Elephant Rest Forest Cottage
Thank you Anton. It was wonderful to have you come stay with us at Elephant Rest. Hopefully we meet again.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Adela & Brett Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 23

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 2 290
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 290
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 290
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
    6 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 142, Bibbyshoek, Rheenendal, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA84f009461ddc94a0767585b32d41e941fbefe33686bce32b3cab2f0924a2ea050418af6944a362429cf688452716b05512b2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 290 per nag, vir 6 mense 12 5 1 5 Plot 142 Bibbyshoek 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.928904251145 22.972755432129
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang