Successfully reported

Elephant Trailer Tiny House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Louise D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Worth every penny we've spent. We had a very good time. I will go back there for sure. The host was very helpful and the service was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Debray Pareicia
Elephant Trailer Tiny House
Thank you so much for staying with us. It was such a pleasure having you both. We hope to see you again!

Terence T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Simply awesome! What a lovely surprise, just what we wanted, a bush break with a twist! Love the tiny house, great hosts, will be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Debray Pareicia
Elephant Trailer Tiny House
Thank you so much, Terence. It was an absolute pleasure to have you, Anthea, and the kids! And of course, the beautifully behaved dogs! Thank you for leaving everything so tidy. Hope to see you all again!

Johnathan E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Tiny house, massive enjoyment! Fantastic experience. Very cozy and quaint, had a great time with the family. The kids loved walking about and playing outside, even saw some elephants from the balcony.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Debray Pareicia
Elephant Trailer Tiny House
Thank you so much. It was a pleasure to host for you and your family. We hope to see you again.

Chantel F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Ongelooflike ervaring. Baie lekker gebly en belewenis om in Olifant wa te slaap. Lekker cozy en skoon. Gasvroue ongelooflik en skroom nie om te help met enigiets. Baie mooi uitsig ook en baie rondom wat mens kan doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Debray Pareicia
Elephant Trailer Tiny House
Baie dankie, Chantel. Dit was so 'n plesier om jou te hê! Ons hoop om jou weer te sien.

Travis R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Truly amazing experience. What an awesome place to stay. Neat, clean and a great experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annie S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Doe Kol-kol was 'n treffer! Tiny House ervaring was 'n aangename verrassing! Pragtige plekkie met alles wat jy nodig het en soveel meer! Ek beveel die plekkie graag aan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elandri S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Ons het die stad se gesuis verruil vir diergeluide en natuur. Lekker maklike wegbreek! Ons kon met ons laaste oggend die olifante van vêr aanskou en dit was ideaal vir net 'n slaapplek oor ons deur die dag plekke besoek het. Defnitief so 'n mooi plekkie met die basiese nodig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ryno G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Lieflik en rustig. Ons het baie lekker gebly. Die gasvrou is baie vriendelik en het reggestaan om met enigiets te help indien nodig. Die ligging is perfek en naby aan alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heineke Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Ons sal DV weer daar wil bly, wonderlike natuurskoon! Dit was absoluut fantasties, lieflike plekkie, die gasvrou het sowaar aan gedink. 'n juweel van 'n plek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Debray Pareicia Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 34

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Farm 81A, Off the N2, Harkerville, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6Cp4tmRs7b9MwWYQW902P9MuehYGCxEkd4bCd5jz0rUCJemNWu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 34 5 1 5 Farm 81A, Off the N2 Harkerville 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.042111290903 23.27105478575

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang