Successfully reported
+17

Elephants Footprint Lodge

  • Kapasiteit: 38 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Riverside Drive, Riverside Park, Colchester, 6175, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Elephants Footprint Lodge en bied 12 luukse suites en is slegs 25 minute van Gqeberha (Port Elizabeth) af, net 1 km van die N2-hoofweg en 2 km van die suidelike hek van Addo-olifantpark af, die tweede grootste wildreservaat in Suid-Afrika.

Elephants Footprint bied gemaklike geriewe. Kom rus op die sagte leer-sitkamerstel voor 'n kaggel en grootskerm-TV in die wintermaande.

Op warmer dae kan jy in ons rotsswembadjie ontspan met die pragtige, inheemse tuin wat jou omring. Al ons kamers is semi-en suite en luuks ingerig met wit linne en opelug, rotswand-storte. Die restaurant bied 'n vol Engelse of Kontinentale buffet-ontbyt en private maaltye kan in die wynkelder bedien word. Pasgemaakte rivier-, wild-, see- en duinsafari's kan saam met korporatiewe pakkette en konferensiefasiliteite aangebied word.

Ons sal in al jou dieëtvereistes voorsien: kindermaaltye, vegetaries, ens. Op sekere dae bied ons 'n tradisionele driegangmaaltyd aan. Doen asseblief navraag hieroor wanneer jy bespreek.

Die Oos-Kaap van Suid-Afrika is een van die vinnigste groeiende toeristebestemmings in die wêreld. Die Addo-olifantpark en baie ander private wildreservate is in die area geleë. Hierdie malaria-vrye alternatief vir die Krugerwildtuin bied geleenthede om onder andere die Groot 5 te sien. Weens die groot uitbreidings word 'n mariene-afdeling met seisoenale walvisse en haaie die "Groot Sewe" gedoop.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.1
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Veronique Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 1 Riverside Drive, Riverside Park, Colchester, 6175, Oos-Kaap
  • Gaste dink Elephants Footprint Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Riverside Drive, Riverside Park, Colchester, 6175, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd2aa4345c25e597cea38f12c0dda59a13553f925a3adbb0b2e6df91a17c12c65b12c242f940b7be4de5336a101a5af59f110?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 1 Riverside Drive Riverside Park 6175 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.695194409336 25.796681991402

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang