Elgin Country Lodge
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vredenhof Farm, Off The N2, Elgin, 7180, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Elgin Country Lodge bied gerieflike B&B-verblyf in 'n gerestoureerde ou plaashuis op 'n werkende appelplaas in die bekende vrugteboerdery-distrik Elgin. Die eiendom is geleë op die N2-hoofweg, oorkant Viljoenshoopweg, en is binne stapafstand van die Peregrine Plaasstalletjie geleë.
Verblyf word gebied in 5 slaapkamers wat 1 luukse dubbelkamer bo en onder, 2 koningingrootte-slaapkamers en 2 2 enkelbeddens insluit. Elke kamer is toegerus met lugversorging, sekere DStv-kanale, gratis WiFi, 'n yskas, 'n kluis, verhitte handdoekrelings en 'n badkamer.
Die lodge het ook 'n selfsorg-tuinkothuis - 2 slaapkamers.
Die Lodge het 'n gemeenskaplike sitkamer met kaggel en Netflix, en parkeerplek op die perseel. 'n Kontinentale ontbyt is ingesluit.
Elgin bied besienswaardighede en doendinge soos die Cape Canopy Tour, wynlandgoedere, voetslaan- en fietsroetes, Elgin-spoorwegmark en kunsvlieghengel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Carina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 37
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Vredenhof Farm, Off The N2, Elgin, 7180, Wes-Kaap
- Gaste dink Elgin Country Lodge het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vredenhof Farm, Off The N2, Elgin, 7180, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang