Successfully reported
+19

Elim Country House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elim Guesthouse, Elim Farm Portion 1, Oranjeville, 1995, Vrystaat
  • Vanaf R4 100 per nag, vir 10 mense

Beskrywing

Elim Country House is 'n lieflike selfsorgvilla op die plaas Elim geleë, sowat 20 km vanaf Oranjeville. Hierdie villa is perfek vir 'n groep vriende of familie wat rus en ontspanning in 'n rustige omgewing soek.

Dié smaakvol ontwerpte huis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed. Die oorblywende slaapkamers is elk ingerig met 2 enkelbeddens en maak gebruik van 'n gedeelde badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea beskik oor 'n sitkamer, 'n eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe en eetgerei en breekware. Die eetarea is ingerig met 'n etenstafel wat geskik is vir 4 gaste. Die sitkamer is ingerig met gemaklike sitplek, 'n koffietafel en 'n TV.

Die leefarea maak oop op 'n onderdakstoep, wat spog met asemrowende uitsigte oor die dam en welige tuin. Gaste kan 'n al fresco-eetervaring of 'n piekniek in die tuin geniet of bloot op die gemaklike buitemeubels ontspan terwyl hulle die son geniet. Toegang tot veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

5 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Lara B
5.0
Relaxing, peaceful and comfortable with a beautiful view. We had a wonderful, relaxing weekend stay at Elim Country House. Amanda was k...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Splash Y
Saam met lewensmaat
5.0
Vreugdevol saam die gesin. Dit was regtig baie lekker. Natuur was amazing.
Apr 2025
Annemien V
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige naweek wegbreek saam manlief. Pragtige groot plaashuis met 'n beeldskone uitsig op die dam, sal beslis weer hier kom bly!
Sep 2024
Maxine F
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful place, big enough for a large group but homey enough for just two. Beautiful place, big enough for a large group but homey en...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Pieter V
Saam met vriende
5.0
Absoluut puik, baie ruim en gesellige huis met DSTV en totaal van die "grid" af. Heerlike groot en ruim akkommodasie met 'n groot tuin en grasperke me...
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Elim Guesthouse, Elim Farm Portion 1, Oranjeville, 1995, Vrystaat
  • Gaste dink Elim Country House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 100
per nag, vir 10 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 100
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R 4 100
per nag, vir 10 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elim Guesthouse, Elim Farm Portion 1, Oranjeville, 1995, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb94870f538c344af64937dd6500b55a444bf3c06a6542ecb805185c56353e456cb3aab2c413f6491b3d0c7750db8ec2c8bca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 100 per nag, vir 10 mense 7 5 1 5 Elim Guesthouse Elim Farm Portion 1 1995 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.929062683805 28.209652189882
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang