Successfully reported
+33

Elim Carnarvon Gastehuis

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Vermeulen Street, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
  • Vanaf R880 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Elim Carnarvon Gastehuis is in die dorpie Carnarvon in die Noord-Kaap provinsie van Suid-Afrika geleë. Hierdie knus huis is perfek vir reisigers wat op soek is na gerieflike en ontspanne verblyf in 'n stil en rustige omgewing.

Verblyf word gebied in 2 kamers wat elk ingerig is met 'n dubbelbed. Elim 2 het 'n en suite-badkamer wat toegerus is met 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Elim 3 het 'n en suite-badkamer met 'n bad, 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak.

Tydens hul verblyf kan gaste op koue winteraande voor die kaggel opkrul om knus en warm te bly. Die vriendelike gashere is toegewyd om 'n onvergeetlike verblyf vir hul gaste te verseker, en die goed ingerigte kamers en geriewe is ontwerp om in alle gaste se behoeftes te voorsien. Of gaste Carnarvon vir besigheid of plesier besoek, Elim Gastehuis is 'n wonderlike keuse vir hul volgende verblyf.

Ons bied volledige DSTV-pakket en rugsteun-elektrisiteit sodat jy jou verblyf in gemak kan geniet!!

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 63 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Thea D
Saam met lewensmaat
5.0
Tuis gevoel. Gasvrye ontvangs. Heerlik tuisgegaan. Heerlike en gerieflike oornagverblyf. Gasvrou was baie gasvry en behulpsaam.
Sep 2025
Koekie K
Saam met lewensmaat
5.0
Baie dankie vir die gasvryheid. Vriendelike ontvangs. Plekkie goed toegerus. Baie lekker geslaap.
Sep 2025
Rita H
Saam met lewensmaat
5.0
Very good value for money, convenient and super friendly. We had a lovely stay. Elize and Isaak were excellent hosts.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Chanton A
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome, mense mens. Uitstekend. Skoon, netjies en vriendelik.
Sep 2025
Altus & Griet N
Saam met lewensmaat
5.0
Elke keer 'n tuiskoms! Dis die 2de keer dat ons by Elim Carnarvon Gastehuis tuisgaan. Dis 'n belewenis om Elize se gasvryheid te ervaar! Elke kamer is...
Sien meer
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 63

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 5 Vermeulen Street, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
  • Gaste dink Elim Carnarvon Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 880
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 880
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 880
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Vermeulen Street, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA25c36abe19d43aa911b8d807153f6457adea679c1b590323673599500f023219af7b4437ad0190bcf5e6bb378357ec166307?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag, vir 2 mense 63 5 1 5 5 Vermeulen Street Carnarvon 8925 Noord-Kaap 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -30.970562241961 22.12875936187
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang