Elim Carnarvon Gastehuis
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Vermeulen Street, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
- Vanaf R880 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Elim Carnarvon Gastehuis is in die dorpie Carnarvon in die Noord-Kaap provinsie van Suid-Afrika geleë. Hierdie knus huis is perfek vir reisigers wat op soek is na gerieflike en ontspanne verblyf in 'n stil en rustige omgewing.
Verblyf word gebied in 2 kamers wat elk ingerig is met 'n dubbelbed. Elim 2 het 'n en suite-badkamer wat toegerus is met 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Elim 3 het 'n en suite-badkamer met 'n bad, 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak.
Tydens hul verblyf kan gaste op koue winteraande voor die kaggel opkrul om knus en warm te bly. Die vriendelike gashere is toegewyd om 'n onvergeetlike verblyf vir hul gaste te verseker, en die goed ingerigte kamers en geriewe is ontwerp om in alle gaste se behoeftes te voorsien. Of gaste Carnarvon vir besigheid of plesier besoek, Elim Gastehuis is 'n wonderlike keuse vir hul volgende verblyf.
Ons bied volledige DSTV-pakket en rugsteun-elektrisiteit sodat jy jou verblyf in gemak kan geniet!!
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Elize Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 63
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 5 Vermeulen Street, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
- Gaste dink Elim Carnarvon Gastehuis het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Vermeulen Street, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang