Successfully reported
+18

Elior Gastehuis

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Long Tom Street, Generaal de Wet, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Elior Guest House bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n stil woonbuurt van Bloemfontein, wat die sesde grootste stad in Suid-Afrika en ook sy geregtelike hoofstad is. Dit lê op die N1 tussen Johannesburg en Kaapstad. Die gastehuis self is naby die Rosepark Hospitaal geleë.

Verblyf bestaan uit 3 selfsorg-eenhede. Elke eenheid het sy eie privaat ingang, en suite-badkamer en is volledig toegerus vir selfsorg. Geriewe in die kamer sluit 'n verwarmer, waaier, strykgeriewe en 'n TV met basiese DStv in.

Veilige parkeerplek word voorsien en braaigeriewe is ook beskikbaar vir gaste se gebruik. Wi-Fi internet is beskikbaar

Besienswaardighede in en om Bloemfontein sluit Bloemfontein Gholfbaan, Bloemfontein Dieretuin, Caledon Natuurreservaat, Franklin Natuurreservaat, Vrystaat Nasionale Botaniese Tuin, Nasionale Museum Bloemfontein, Schoemanpark Gholfbaan en Soetdoringdam Natuurreservaat in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 274 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Gary A
5.0
Heerlik. Fantasies gebly. Baie dankie vir die gasvryheid. Dit het gevoel soos familie waarby ons gebly het. Die beddens was so gemaklik. Baie dankie a...
Sien meer
Jul 2025
Hanri C
5.0
Vriendelike en gasvrye atmosfeer. Skoon en rustige atmosfeer.
Jan 2025
Elna G
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker gerus. Baie gemaklik, dankie.
Jan 2025
Joseph T
5.0
Baie lekker gekuier. Ek is baie vriendelik ontvang. Die eienaar het saam met my deur die kamer gestap om vir seker te maak daar is niks verkeerd nie.
Aug 2024
Johan S
Besigheidsreis
5.0
Friendly and neat. Great place to stay, very friendly hostess and very neat premises.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Liesl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 274

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • 10 Long Tom Street, Generaal de Wet, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Elior Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Long Tom Street, Generaal de Wet, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkyZTllODhkLWIxMDAtNGVhMC1hYmY0LTA4NjQyNjQ0ODhiMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 274 5 1 5 10 Long Tom Street Generaal de Wet 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.147893778851 26.198503806746
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang