Successfully reported

Eliora Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Yana M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Warm, gasvry, stylvol, perfek. Ons verblyf by Eliora Gastehuis was werklik ’n wonderlike ervaring van begin tot einde! Vanaf die oomblik wat ons aangekom het, het Annelieze ons met warmte, glimlagte en opregte gasvryheid verwelkom. Sy het werklik uit haar pad gegaan om seker te maak dat elke klein detail perfek is — van die netheid van die kamers tot die ekstra klein bederfies wat ons verblyf so spesiaal gemaak het. Die gastehuis self is pragtig en rustig geleë in Eike Avenue, met ’n stylvolle, huislike atmosfeer wat mens dadelik laat tuis voel. Die kamers is ruim, uiters netjies en smaakvol versier, met alles wat mens nodig het vir ’n gemaklike en ontspannende wegbreek. Wat ons die meeste beïndruk het, was die persoonlike aandag en die gevoel dat ons nie net gaste was nie, maar deel van ’n familie. Annelieze se vriendelikheid, professionaliteit en liefde vir haar werk straal deur in alles wat sy doen. Ons kan Eliora Gastehuis met volle vertroue aanbeveel vir enigeen wat op soek is na rustige luuksheid, uitstekende diens en ware Parys-gasvryheid. ️️️️️ ’n Onvergeetlike ervaring – baie dankie, Annelieze!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mechelle S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Heerlike kuier in Parys! Annelise is 'n amazing gasvrou! Die kamers was pragtig, netjies en skoon met die beste linne en beddens. Die badkamers is superskoon en netjies. Al die ekstras, van seep en handeroom tot sjokolade by jou koffie, is ekstra bederf! Ontbyt is heerlik. Sal enige tyd weer daar bly en kan met gemak aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelize
Eliora Gastehuis
Hi Mechelle, Baie baie dankie vir die terugvoering. Ek waardeer dit opreg. Dit was lekker gewees om julle te verwelkom by my gastehuis. Hopelik sien ek julle weer in die toekoms. Lekker dag verder. Vriendelike groete, Annelize

Ethel L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Uitmuntend! Goeiedag, ek kan nie genoeg aanprys vir die lieflike atmosfeer, die smullekker ontbyt en haar uitmuntende gasvryheid nie. Ons kuiertjie het ons grootste verwagtinge oorskry, dit was so spesiaal, ook dat sy ekstra moeite gedoen het vir ons 23ste huweliksherdenking, ons het dit so opreg waardeer. Ons sal beslis weer by haar wil gaan kuier en kan haar plekkie met die grootste lof aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelize
Eliora Gastehuis
Geagte Ethel, Baie dankie vir jou terugvoering. Ek waardeer dit opreg. Ek is so bly ek kon julle huweliksherdenking ekstra spesiaal maak. Was so lekker gewees om julle te verwelkom by die gastehuis. Lekker dag verder. Vriendelike groete, Annelize

Marlese B
1 nag
5.0
Apr 2025

Heerlik gebly, alles wat nodig is, was voorsien. Eliora gastehuis is baie mooi, netjies en skoon. Die gasvrou lewer baie vriendelike diens en het vir ons ontbyt gemaak om saam te neem omdat ons vroeg reeds moes ry. Ek sal die gastehuis vir seker aanbeveel. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelize
Eliora Gastehuis
Goeiemôre Marlese, Baie dankie vir jou terugvoering. Ek waardeer dit opreg. Lekker dag verder. Vriendelike groete, Annelize

Drienie C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

N Juweel van n gastehuis met n uitstekende eienaar, sal graag weer oorbly. Dit was n uitstekende gastehuis met n uiters hulpvaardige eienaar. Lieflike kamers en heerlike lugversorging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelize
Eliora Gastehuis
Geagte Drienie, Baie dankie vir jou terugvoering. Ek waardeer dit opreg. Was so lekker om julle by die gastehuis te verwelkom. Sien hopelik weer in die toekoms. Vriendelike groete, Annelize

Josh H
1 nag Besigheidsreis
4.8
Mei 2025

Great value for money. Very pleasant stay. Will recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelize
Eliora Gastehuis
Geagte Josh, Baie dankie vir jou terugvoering. Ek waardeer dit opreg. Vriendelike groete, Annelize Meyer

Mia R
1 nag Saam met vriende
4.4
Mei 2025

Gerieflike verblyf en goeie interaksie met die gasvrou. Eliora was die geskikte oornagblyplek vir ons.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Suzette B
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Ek sal dit enige tyd aanbeveel. Dit was 'n fantastiese ervaring - gasvry, vriendelik en die ontbyt was uit die boonste rakke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cliff M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Top class. Great B&B will use it again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carlos G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Perfect overnight stop. Situated in a pleasant suburb near shops and restaurants. Welcoming hostess. Very clean and tidy. Great breakfast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Annelize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Eike Avenue, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA07e45b49a4d5bbf63ff0b8e705aa0487267aebff87530516623b1f4b399ea6f1c826812ced854866c771e7603aafe1608252?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 17 Eike Avenue Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.909944444444 27.441944444444

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang