Eli's Loft
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Notsung Avenue, Heather Park, George, 6529, Wes-Kaap
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Eli's Loft is in Heatherpark, George geleë en bied gerieflike verblyf wat ideaal vir 'n paartjie of vriende is.
Dié oopplan-woonstel het slaapplek vir 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea beskik oor 'n kombuisie wat met 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n ketel toegerus is. Daar is ook 'n rusbank en TV langs die kombuisie.
Vir diegene wat die area wil verken, is George Gholfklub 3,1 km ver, en George Museum is 4,2 km ver.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Annelle Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 21
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 16 Notsung Avenue, Heather Park, George, 6529, Wes-Kaap
- Gaste dink Eli's Loft het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Notsung Avenue, Heather Park, George, 6529, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang