Successfully reported

Ella se plekkie

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Jacques N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Awesome. Absolutely awesome. Dit was van begin tot einde net 'n absolute plesier om by Ella se plekkie te kuier. Sy en haar gesin is hartsmense. Ons gaan definitief weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carla H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Wonderful, relaxing stay. Jacob's Bay epitomised true West Coast tranquility. The place was wonderful. We had everything we needed. The braai area is well sheltered and the bed ensured a good night's rest. We felt safe and it was close to everything. The place was clean and WiFi quick.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephne V
Lang verblyf
5.0
Jan 2025

Fantasties. Absoluut fantasties. Dit was rerig so lekker, voel soos huis, veilig, netjies, skoon, gerieflik en mooi. Ella is die perfekte gasvrou, sy gee so baie om vir haar gaste en laat jou onmiddellik tuis voel. Beslis tot 'n volgende keer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ella
Ella se plekkie
Baie dankie vir jou mooi woorde, ek waardeer dit. Julle was sulke awesome gaste, en dankie dat julle my plekkie so mooi skoon gelos het.

Lara V
Kort verblyf
4.8
Mrt 2025

Peaceful, welcoming, a great escape. We had a wonderful stay at Ella's plekkie. The garden is beautiful and tranquil with a wonderful play area for my little one. The flatlet is cute and has a wonderful covered braai area which we enjoyed even in the cooler weather. Ella is a wonderful host. We will definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Gerieflik, privaat en veilige blyplek. Ons het so lekker gebly. Gerieflik, ruim, privaat en veilig. Ons sal beslis weer in Ella se plekkie gaan bly. Ella is 'n uitstekende gasvrou en het ons spesiaal laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene V
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Sal Ella se plekkie aanbeveel. Was voldoende vir wat ons nodig gehad het. Skoon, veilig, rustig. Alles wat ons nodig gehad het. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eldre V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Unforgettable. A lovely little weekend getaway to stay in, with all the necessary amenities all in one place. Would highly recommend it and would definitely go back there soon!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jurgen D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Sal dit beslis weer doen. Dit was baie lekker gewees. Die gasvryheid wat ons ontvang het was uit die boeke. Sal enige tyd weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Pragtige plek met alles wat nodig is. Ons het heerlik gebly met ons kleinkind. Ella het soveel moeite gedoen. Al die ekstras het haar hartjie so bly gemaak. Die plekkie is 'n juweel met alles wat nodig is. Sal beslis weer kom. Lekker naby die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ella
Ella se plekkie
Baie dankie

Renè E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

'n Baie aangename kuier by Ella se plekkie. Ons het baie lekker gebly, en het wonderlike gasvryheid beleef! Haar plekkie is pragtig met alles wat ons nodig gehad het. Ook is daar 'n ruim area buite met 'n swembad wat tot ons beskikking was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ella
Ella se plekkie
Baie dankie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Ella Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 4 Fifth Turn, Jacobsbaai, 7395, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc393bd5274339cedadac5334139e01c99311d08ac366a9273a94e691d11ea8453dec2cf957b700a35aeb7dd19b0f95368408?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 3) 10 5 1 5 4 Fifth Turn Jacobsbaai 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 11:00 -32.970358532253 17.890721760713
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang