Successfully reported
+21

Ella se plekkie

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 4 Fifth Turn, Jacobsbaai, 7395, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Ella se Plekkie is 'n knus vakansiewoonstel in Jacobsbaai, 150 km vanaf Kaapstad, en is perfek vir 'n klein gesin wat op soek is na 'n ontspannende vakansie. Die eenheid is naby The Pixie and Fairy Village en 400 m vanaf die strand geleë.

Die selfsorgwoonstel het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind en beskik oor 'n gemeenskaplike area en 'n en suite-badkamer. Die gemeenskaplike area het 'n koningingrootte-bed en 'n matras vir 'n kind. Daar is 'n stort, toilet en 'n wasbak in die en suite-badkamer. Die woonstel spog met 'n oopplan-uitleg en het 'n etenstafel en 'n kombuisie wat met 'n yskas, mikrogolfoond en 'n ketel toegerus is. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 2.

Ander geriewe sluit WiFi en 'n TV in. Die woonstel het ook 'n buitesitarea en veilige parkeerplek.

Aktiwiteite in die omgewing sluit voëlkyk, fietsry, swem, bergfietsry, wynproe en visvang in.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Jacques N
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome. Absolutely awesome. Dit was van begin tot einde net 'n absolute plesier om by Ella se plekkie te kuier. Sy en haar gesin is hartsmense. Ons g...
Sien meer
Apr 2025
Carla H
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderful, relaxing stay. Jacob's Bay epitomised true West Coast tranquility. The place was wonderful. We had everything we needed. The...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Stephne V
5.0
Fantasties. Absoluut fantasties. Dit was rerig so lekker, voel soos huis, veilig, netjies, skoon, gerieflik en mooi. Ella is die perfekte gasvrou, sy ...
Sien meer
Jan 2025
Rene V
5.0
Sal Ella se plekkie aanbeveel. Was voldoende vir wat ons nodig gehad het. Skoon, veilig, rustig. Alles wat ons nodig gehad het. Ons het baie lekker ge...
Sien meer
Sep 2024
Eldre V
Saam met lewensmaat
5.0
Unforgettable. A lovely little weekend getaway to stay in, with all the necessary amenities all in one place. Would highly recommend it...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Ella Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 4 Fifth Turn, Jacobsbaai, 7395, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ella se plekkie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 4 Fifth Turn, Jacobsbaai, 7395, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc393bd5274339cedadac5334139e01c99311d08ac366a9273a94e691d11ea8453dec2cf957b700a35aeb7dd19b0f95368408?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 3) 10 5 1 5 4 Fifth Turn Jacobsbaai 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 11:00 -32.970358532253 17.890721760713
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang