Successfully reported

Ella's Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Jacobus Albertus Gerhardus M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Baie lekker. Dit was ongelooflik gewees. Alles is beskikbaar, jy het regtig niks nodig om saam te neem nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
Ella's Cottage
Baie dankie, ek waardeer jou resensie. Hoop julle kom kuier weer.

Ej P
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Veilig, rustig & goed geleë. Gerieflik, skoon en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine E
1 nag
5.0
Jul 2024

Aangenaam verras! Ongelooflike verblyf, met 'n gasvrou wat regtig die ekstra myl gegaan het om ons aand in die verblyf so gerieflik moontlik te maak. Kan beslis aanbeveel en sal in die toekoms definitief weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
Ella's Cottage
Baie dankie. Hoop julle kom kuier gou weer.

Marlize B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Okt 2025

Heerlike gesinsnaweek. Netjies, vriendelik, naby alles.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Gerrit E
1 nag
5.0
Feb 2024

Goeie waarde vir geld. Heerlik oorgeslaap, net een nag, het redelik laat gearriveer maar alles het goed verloop, die plekkie was baie skoon en netjies, mooi oorgedoen met 'n lekker kombuis, leefarea en goeie beddens. Sal graag weer hier kom bly maar vir 'n bietjie langer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
Ella's Cottage
Baie dankie Gerrit. Hoop julle kom kuier sommer vinnig weer. Groete

Debbie E
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Heerlik gekuier en verblyf het ons verwagtinge oortref. Ons het heerlik gekuier. Alles wat mens nodig het is tot jou beskikking! Die cottage is netjies en goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marimay M
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2023

Baie gerieflik, pragtig en silwerskoon. Heerlik gekuier en sal weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
Ella's Cottage
Baie dankie Mari. Kom kuier asb weer.

Francisca D
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Die verblyf was uistekend! Baie lekker gebly en loadshedding was pynloos met die inverter. Aan te beveel. Vriendelike diens, skoon, netjies en mooi gemeubileerd. Baie tuis gevoel en lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martinique M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2023

Fantasties! Netjies! Ruim! Daar is 'n Inverter, jy weet nie die krag is af nie! Baie netjies! Baie stil area! Baie ruim!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvonne V
1 nag
5.0
Mrt 2023

Een woord - fantasties. Skoon, netjies, veilig en gerieflik. Sal beslis weer daar bespreek. Gasvrou is vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
Ella's Cottage
Julle is welkom om weer te kom kuier. Dankie vir die mooi resensie. Groete

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 61

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 2 629
per nag, vir 7 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 629
per nag, vir 7 mense
Vanaf
R 2 629
per nag, vir 7 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Oranje street, Marlee Maisonette, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAac9d3b8f13edd0da8208ea53432cb3923c6f0fec6f49c4664a21700ca3f330347a37a25321c2079c35189214bb23c77f7463?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 629 per nag, vir 7 mense 25 5 1 5 21 Oranje street Marlee Maisonette 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.897420507185 27.459974990745

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang