Successfully reported

Ella's Self-catering Unit

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 69 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Margaux N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Ons sal beslis terugkom. Heerlike atmosfeer, pragtige dekor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
Ella's Self-catering Unit
Baie dankie vir julle ondersteuning en mooi resensie. Hoop ons sien julle gou weer.

Florence M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Epic, calming, beautiful. We had the most beautiful, peaceful stay. Bed, linen, hot water, cutlery and garden were super clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
Ella's Self-catering Unit
Thanks so much, Florence. It was a pleasure hosting you and I hope to see you again. Thank you for the review.

Anchen D
1 nag
5.0
Apr 2025

Vinnige oorslaap - perfek. Alles wat jy nodig het. Alhoewel daar 'n misverstand met die webtuiste was oor die Kitsbespreking, het Elmarie vinnig 'n plan gemaak om ons te akkommodeer op kort kennisgewing. Dankie Elmarie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
Ella's Self-catering Unit
Dankie Anchen. Was 'n plesier om julle te ontmoet. Dankie vir die resensie.

Francois J
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Netjies, skoon, baie goed toegerus, uitmuntende gasvrou. Hou baie van die dekor, dis iets heeltemal anders en pragtig. Uiters gemaklike bed. My vrou en ek het beide baie lekker geslaap. Niks het ontbreek of het nie gewerk nie. As ek weer in Nelspruit moet oorbly, sal hierdie gewis ons eerste keuse wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
Ella's Self-catering Unit
Baie dankie.

Mariette C
Kort verblyf
4.6
Jan 2025

Gerieflik, gemaklik, rustig. Baie lekker gebly, in goed uiteengesette wooneenheid. Gevestigde, rustige omgewing met 'n staproete baie naby met 'n pragtige uitsig! Sal Ella's definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Elmarie
Ella's Self-catering Unit
Baie dankie vir julle ondersteuning. Hoop ons sien julle gou weer.

Melanie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Rustige ontspanne kuier by Ella's gewees. Alles was 100% soos voorgestel. Dit was slegs vir een aand maar sal vir seker langer daar kon tuisgaan. Alles was pragtig skoon en enigiets wat jy kan nodig kry is daar. Elmarie het telefonies vooraf alles gereël en is ongelooflik gasvry. Geen probleem met in- en uitklok. Alles pragtig modern. Absoluut waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
Ella's Self-catering Unit
Baie dankie vir die mooi resensie. Hoop ons sien julle gou weer.

Wilma S
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Fantastiese wegbreek. Beslis 'n juweel om weer na toe terug te keer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
Ella's Self-catering Unit
Baie baie dankie vir julle ondersteuning. En dankie vir julle resensie. Hoop ons sien julle gou weer.

Melanie V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Baie lekker gebly. Netjiese oulike plekkie, met baie vriendelike diens. Stil area, sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Manuel G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Great stay at Ella's; helpful hosts, well-equipped unit, perfect stopover. We had a wonderful stay at Ella's self-catering unit in Nelspruit. Although we primarily used it as a stopover for other activities in the region, the experience was delightful. The hosts were amazing, offering excellent recommendations on places to visit and eat. The unit was well-equipped and met all our needs. It's a lovely place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
Ella's Self-catering Unit
Thanks for booking at Ella's self-catering. We are looking forward to seeing you and your family again. Thanks for the lovely review.

Christelle V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Wonderlik. Het vir seker lekker gebly. Die plekkie spreek daarvan. Mooi skoon, netjies, ruim en gerieflik, en wonderlik anders! Kan selfs vir sterretjies kyk van jou bed af deur die hoë vensters. Stil en rustige omgewing. Probeer Ella's gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
Ella's Self-catering Unit
Baie dankie vir julle ondersteuning. Hoop ons sien julle gou weer. Dankie vir die mooi boodskap.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 69

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 800
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 59a Melkweg Road, Steiltes, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANqK04kNv0tz7fgGYnBN2yRD2t8AGGRgbTlq31oCuqLqousbBWM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense 69 5 1 5 59a Melkweg Road Steiltes 1200 Mpumalanga 021 201 8901 11:00-19:00 09:00 -25.49936 31.006716

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang