Successfully reported
+27

Ellecharm Guesthouse

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 734 Hoal Street, Montana Gardens, Pretoria, 0182, Gauteng
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Ellecharm Guesthouse is 'n knus gastekamer in die omheinde gemeenskap Montana Gardens in Pretoria en bied gaste gerieflike verblyf met verhit-en-eetgeriewe. Hierdie gastekamer is 'n ideale opsie vir sakereisigers of vakansiegangers wat oornagverblyf soek.

Die gastekamer bestaan uit 'n slaapkamer wat met 'n koningingrootte-bed ingerig is en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Hierdie kamer kan gemaklik tot 2 gaste akkommodeer.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolf, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe. Die gastekamer het ook lugversorging en 'n TV.

Komplimentêre WiFi, veilige parkeerplek agter 'n afgeleë motorhuis, 24 uur-sekuriteit en braaigeriewe is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Ligging

  • 734 Hoal Street, Montana Gardens, Pretoria, 0182, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 734 Hoal Street, Montana Gardens, Pretoria, 0182, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8f896d782b290ae9e9e741721ee2bb8af59004213fde8131a0a5e9e011d038202054c99a66532169ef2f6060e900d23c5cc3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 734 Hoal Street Montana Gardens 0182 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.672632118288 28.25549830835
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang