Successfully reported
+16

Ellefsen Golf Suite 135

Selfsorg
Spesiale Aanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 7 Aug 2025 tot 12 Des 2025.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 135 Ellefsen Road, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 429 R1 620 per nag (plek vir 4)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Ellefsen Golf Suite 135 is 'n selfsorgwoonstel in 'n sekuriteitslandgoed in Langebaan. Gaste het toegang tot al die Langebaan Country Estate se geriewe en besienswaardighede.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer is toegerus met 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n bad, terwyl die tweede 'n stort het.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die oopplan-leefarea bied 'n bank om op te ontspan en 'n TV vir mediavermaak. Die leefarea lei na 'n balkon met 'n ingeboude braai.

Daar is 'n toegewyde motorhuis en 'n parkeerplek wat aan hierdie eenheid toegewys is. Die landgoed het 'n gemeenskaplike swembad, 'n 18 putjie-gholfbaan, mashiegholf, voetgholf en pro-putt, rolbal, tennisbane en speelparke, 'n volledig toegeruste gimnasium, hardloop- en fietsryroetes en 'n restaurant. Die strand is ongeveer 2 km weg, en Mykonos Casino is 6 km ver.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Albert Geverifieer

Eiendomme 63

Resensies 345

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 135 Ellefsen Road, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ellefsen Golf Suite 135 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 429
R 2 429 R 1 620
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R2 429
R 2 429 R 1 620
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 429
R 2 429 R 1 620
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 135 Ellefsen Road, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc92c7418ec74f6007a81ace759821b1d7d979b298e25c6323b7400fb73dda027cebcfb67c737a454b8cebaf6617120a5fefe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 429 nouVanaf R1 619 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 135 Ellefsen Road Langebaan Country Estate 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -33.072951134955 18.054868876934
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang