Ellefsen Golf Suite 135
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 7 Aug 2025 tot 12 Des 2025.
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 135 Ellefsen Road, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 429R1 620 per nag (plek vir 4) -
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Ellefsen Golf Suite 135 is 'n selfsorgwoonstel op 'n sekuriteitslandgoed in Langebaan. Gaste het toegang tot al die geriewe en besienswaardighede van Langebaan Country Estate.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n bad en die tweede badkamer het 'n stort.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die oopplan-leefarea het 'n rusbank en 'n TV. Die leefarea lei na 'n balkon met ingeboude braaigeriewe.
Daar is 'n aangewese motorhuis en parkeerplek vir hierdie eenheid. Die landgoed het 'n gemeenskaplike swembad, 'n 18 putjie-gholfbaan, mashie-gholfbaan, voetgholf en pro-putt, rolbal, tennisbane en speelparkies, 'n volledig toegeruste gimnasium, draf- en fietsryroetes en 'n restaurant. Die strand is ongeveer 2 km ver en Mykonos Casino is net 6 km van die eenheid af.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Albert Geverifieer
Eiendomme 63
Resensies 345
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 135 Ellefsen Road, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Ellefsen Golf Suite 135 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 135 Ellefsen Road, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang