Ellipse Executive Apartments
Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 136 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Karkloof Crescent, Waterfall City, Midrand, Johannesburg, 2066, Gauteng
-
Vanaf
R1 750R1 575 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Ellipse Executive Apartments is in Waterfall City in die hartjie van Midrand geleë en bied 'n gesofistikeerde verblyf-opsie aan sakereisigers en vakansiegangers wat iets anders as die tradisionele hotel soek. Die woonstelle is vir kort- en langtermynverblyf ontwerp en kombineer die gerief van 'n huis met die gerief en privaatheid van 'n hotel.
Verblyf word in ateljeewoonstelle, Executive-suites, een- en tweeslaapkamerwoonstelle en 'n luukse dakwoonstel op die boonste verdieping gebied. Elke woonstel het 'n goed toegeruste kombuis, gratis WiFi en 'n TV met stroomkanale. Sommige van die woonstelle lei na 'n tuin en ander lei na privaat balkonne. Die dakwoonstel spog met 'n privaat swembad met 'n uitsig oor die stad.
Die Ellipse-gebou is die tuiste van Luna Club wat 'n temperatuurbeheerde swembad, 'n volledig toegeruste gimnasium met 'n sauna, 'n boetiek-spa, 'n sigaar- en whiskey-sitkamer, 'n wynkamer met 'n privaat kelder, 'n eksklusiewe restaurant, speletjiesarea, bomas, 'n biblioteek en 'n moderne sakesentrum insluit. Daar is ook 'n buite-gimnasium met 'n hardloopbaan.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Pamela Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Karkloof Crescent, Waterfall City, Midrand, Johannesburg, 2066, Gauteng
- Gaste dink Ellipse Executive Apartments het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 136 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Karkloof Crescent, Waterfall City, Midrand, Johannesburg, 2066, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang