Successfully reported
+26

Elmscote Cottages

Selfsorg
Weeksdagaanbod 15% af

Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 19 Okt 2025 tot 28 Nov 2025.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 44 De Villiers Road, Steynsvlei, Muldersdrift, 1739, Gauteng
  • Vanaf R1 160 R986 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Elmscote Cottages is in Muldersdrift geleë, veral bekend as 'n poort na die Wieg van die Mensdom Wêrelderfenisgebied.

Verblyf is beskikbaar in 2 privaat en gerieflike sonkrag-kajuite wat die beste geskik is om 2 volwassenes elk te akkommodeer en is individueel gestileer en gemeubileer. Albei eenhede beskik oor 'n koningingrootte-bed en en suite-badkamers met 'n stort, toilet en wasbak.

Die eenhede bied ook 'n volledig toegeruste kombuisie vir selfsorg, wat 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware bevat. Die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV.

Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien en WiFi-toegang is beskikbaar. Doendinge in die omgewing sluit Sterkfontein-grotte, Cradlestone Mall & Restaurants en Silverstar Casino in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
Vervoerdienste

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Jan D
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Verblyf was wonderlik en ligging uitstekend. Rustige atmosfeer en omgewing. Lin en Pat wonderlike hosts.
Aug 2025
Gustav V
Saam met lewensmaat
5.0
Beslis waarde vir geld. Ervaar die plaasgevoel en rustigheid in die natuur. Ons het al by baie plekke tuisgegaan, maar hierdie kothuis is uniek. Alles...
Sien meer
Aug 2025
Bianca M
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing. Our stay was wonderful. From the moment we checked in till check out, everything was perfect. Lin, our host, was amazing; she ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Karl H
4.8
Sien bo. Het presies voldoen aan my behoefte en het baie lekker gebly.
Jun 2025
Frederickjvz S
Saam met lewensmaat
4.4
Baie lekker. Baie aangenaam en gesellig. Vriendelike en behulpsame gasheer.
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lin Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 6 maande

Ligging

  • 44 De Villiers Road, Steynsvlei, Muldersdrift, 1739, Gauteng
  • Gaste dink Elmscote Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 160
R 1 160 R 986
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 160
R 1 160 R 986
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 160
R 1 160 R 986
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 44 De Villiers Road, Steynsvlei, Muldersdrift, 1739, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaf601ec00801fd7426b01bf6fb1cd983de52d476303afb0f853753ef0774031e094e6ec07ccb32f576611d1cfa3bea697dee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 160 nouVanaf R986 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 44 De Villiers Road Steynsvlei 1739 Gauteng 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -26.050386170845 27.822659150926

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang