Successfully reported

Elsewhere

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.3
Veiligheid
4.4
Karien K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Heerlik ontspan op die balkon met 'n asemrowende sonsondergang oor die see! Ons het lekker oorgebly by Elsewhere. Dit is 'n skoon en netjiese, goed toegeruste plek met 'n mooi uitsig oor die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hilda
Elsewhere
Goeiedag Karien Baie dankie vir die mooi terugvoering van julle verblyf. Dit laat mens se hart warm klop en so sien ons sommer uit na 'n volgende kuier. Geseënde Sondag Vriendelike groete Hilda

Jean J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

Lekker gemaklik en baie mooi uitsig. Verblyf was perfek. Die eienaar is baie vriendelik en sy laat jou sommer vinnig tuis voel. Eienaar het ons sommer langer laat bly die oggend en ons hoef nie 10 uur uitgeklok te wees nie. Die uitsig is baie mooi van die stoep af. Sal enige tyd weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hilda
Elsewhere
Hallo Jean Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ek kan nie wag vir die volgende besoek. Geseënde fees seisoen wens ek jou toe. Vriendelike groete Hilda

Nico M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Awesome. It was beautiful there, the view from the rooms was beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Candice G
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Aug 2025

Rustig, stil. Ons het beslis lekker gebly. Sal definitief weer kom.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Hilda
Elsewhere
Baie dankie vir die terugvoering. Sien weer Groete Hilda

Christine V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2025

Heerlike rustige plek met vriendelike mense. Heerlike rustige area. Groot huis waar 2 gesinne gemaklik kan bly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Hilda
Elsewhere
Hallo Christine Baie dankie vir die mooi terugvoering. Kom gerus weer kuier. Groete Hilda

Llowellyn A
Kort verblyf Gesin met tieners
3.2
Jul 2025

Great but needs a little attention. It was ok, needs an upgrade maybe - internet perhaps - and a smart TV since we all or most people stream nowadays. The view was perfect - the Braai area is a little bit problematic. No keys for the main bathroom was a concern.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0
Hilda
Elsewhere
Good day Llowellyn Thank you for the feedback. Most rentals do not provide WiFi here. The main bathroom (ensuite) works with a latch, not a key because it is a sliding door. Thank you for your support and have a nice day. Kind regards Hilda

Lidia V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Okt 2024

Dit was baie netjies en skoon. Ja, dit was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Hilda
Elsewhere
Hallo Lidia Baie dankie vir jou terugvoering, ek waardeer. Geniet die dag. Groete, Hilda

Lizelle C
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jan 2024

Soos BD huis! Ruim woonarea, voldoende kombuis. Baie netjiese slaap- en badkamers. So lieflik om wakker te word met die klank van die see. Die trappies was net vir ons ou perde 'n uitdaging, lol!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Hilda
Elsewhere
Goeie middag Lizelle Baie dankie vir jou insette. Ek is bly julle het dit geniet en kom gerus weer. Ons is in die proses om 'n handreëling op te sit wat dit maklik sal maak om op en af te gaan met die trappe. Groete Hilda

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
4.2
Aug 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Hilda
Elsewhere
Hallo Mnr van der Merwe Baie dankie vir u terugvoering. Sien uit na u volgende besoek. Groete Hilda

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Aug 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Hilda
Elsewhere
Beste Frances Baie dankie vir die terugvoering, ek waardeer. Geniet die dag. Groete, Hilda

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Hilda Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 71

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Hoog Street, Louis Rood, Strandfontein, 8151, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA764312bab554b6b0b28d43ced42141f4cd88b45f029cf7d0f91b0ddef1a83e8957a522af639e6ffa0e7c29e2d5464eb12e64?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 6) 16 5 1 5 12 Hoog Street Louis Rood 8151 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.75320302153 18.228337146696
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang