Elsewhere
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Hoog Street, Louis Rood, Strandfontein, 8151, Wes-Kaap
- Vanaf R1 650 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Elsewhere is 'n lieflike strandhuis wat binne 500 m van Curlew Strand in Strandfontein geleë is. Dié selfsorghuis het slaapplek vir 6 gaste, wat dit die ideale vakansie vir seeliefhebbers maak.
Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en bied 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en beskik oor 'n aparte badkamer met 'n bad, 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die leefarea beskik oor 'n gemaklike rusbank, 'n TV, 'n etenstafel en 2 enkelbeddens vir 2 ekstra gaste.
Gedurende die blomseisoen is die huis ideaal om as basis te gebruik terwyl gaste die Weskus-streek verken op soek na die spesiale Namakwalandse blomme. Doendinge in die omgewing sluit voëlkyk, voetslaan, fietsry, swem, visvang en branderplankry in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Hilda Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 71
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 12 Hoog Street, Louis Rood, Strandfontein, 8151, Wes-Kaap
- Gaste dink Elsewhere het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Hoog Street, Louis Rood, Strandfontein, 8151, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang