Successfully reported

Elsewhere

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 57 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Elizabeth L
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Unique and fabulous. Very nice and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico R
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Was as familie groep daar vir my swaer se 50ste. Lekker gekuier. Heerlike naweek saam met familie. Ons is vriendelik ontvang. Lekker warm stofie in die sitkamer waarvoor hout verskaf is. Meer as genoeg benodighede vir selfsorg. Geen tekort aan warm water gehad vir die grootte groep nie. Lekker gekuier, niks tekort gehad behalwe 'n aartappel skiller nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elna G
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Sien sterre Nico het uit sy pad gegaan om ons te help, dankie, ons waardeer dit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2025

Best equipped place we have ever stayed at. Best family accommodation ever. Everything you can think of was there. From kitchen utensils, 2 x Air fryers, glasses, reading material, board games and much, much more. Nico made us feel so welcome and the 'check-up' was really a surprise.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Cynthia D
Kort verblyf Saam met vriende
0.0
Feb 2025

Wonderlik, gesellige atmosfeer, ideale plek vir ons groep van 10 persone. Sal Elsewhere vir seker aanbeveel, waarde vir geld, goeie ligging. Baie veilig. Goeie uitstekende kliëntediens. Gasheer was vriendelik en aangenaam. Dit lyk baie meer gesellig as op foros.

Netheid
0.0
Diens
0.0
Ligging
0.0
Veiligheid
0.0
Waarde vir geld
0.0

Janice W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Suitable accommodation for a family with young kids. The accommodation was in a great location, and it was a comfortable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chennell V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Clean, neat and spacious. Family of 6 stayed over a weekend, everything was just as the photos on the website. The accommodation was perfect for us and very spacious. Very neat and tidy and had everything we required. We were travelling with 2 dogs and the garden was perfect and very secure for them. The hosts went above and beyond to ensure we had a very pleasant stay, including finding my elderly mother's jewellery that she left behind! Would definitely recommend the accommodation when staying in Clarens.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Calvin C
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Nov 2024

Wonderful place. Thank you for the wonderful hospitality shown to us as the Crusaders all the way from Cape Town. We had an absolutely wonderful time and any small problem we had you sorted within minutes. The place has such a homely feeling and everything was just superb. I would definitely recommend this spot to anyone and will be back if we are ever in Clarens again. PS photos don't do justice, the place is bigger!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco D
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2024

Excellent. Baie nice plekkie, goed ingerig en die gasheer is fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jancke G
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Mrt 2024

Lekker wegbreek met vriende en die hondekinders. Ons het heerlik gekuier by Elsewhere. Nico was baie behulpsaam en vriendelik. Ons het die braai-area vreeslik geniet en die hondekinders was baie gelukkig. Ons sal beslis weer by Elsewhere oorbly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Nico
Elsewhere
Hi Jancke, dit is lekker om te weet dat julle die kuier in Clarens so geniet het. Ons probeer altyd om ons gaste te laat gemaklik voel. Kom kuier gerus weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Nico Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 57

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 26 Horeb Street, Larola, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgxYjdkNDk1LWVjZmEtNDQ5OC1hZTA0LTE0ZDM4MWI2OGQ4Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 10) 57 5 1 5 26 Horeb Street Larola 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.517024 28.426647
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang