Successfully reported
+84

Elspeth Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Douglas Road, Pretoriusrus, Carletonville, 2499, Gauteng
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Elspeth Guesthouse is in Carletonville geleë en bied gaste gerieflik gemeubileerde kamers vir 'n ontspannende verblyf.

Die gastehuis bied gaste 'n keuse van individueel versierde kamers wat tussen 1 en 3 mense kan akkommodeer. Die kamers is ingerig met gemaklike enkelbeddens, dubbelbeddens of koningingrootte-beddens, en maak gebruik van badkamergeriewe met baddens of storte en toilette. Gerieflikheidshalwe word badhanddoeke voorsien.

Elkeen van die kamers is toegerus met 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi-toegang, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Kamerdiens, 'n wasgoeddiens, sowel as maaltye, is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste.

Gaste kan in die tuin ontspan, in die swembad afkoel of van die beskikbare braaigeriewe gebruik maak.

Elspeth Guesthouse is net 3 km vanaf die Carletonville Mall vir inkopies en restaurante geleë, en gaste kan 'n potjie gholf speel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.6
Diens
3.7
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Martie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 5 Douglas Road, Pretoriusrus, Carletonville, 2499, Gauteng
  • Gaste dink Elspeth Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Douglas Road, Pretoriusrus, Carletonville, 2499, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcad403e09acbeb18b9c911e716c3659a2ae16306f6f072d6abda5f8954de546682f8aec31233a93b1cc940a8ee70fe4809ee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 7 5 1 4 5 Douglas Road Pretoriusrus 2499 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.3519407 27.3809224

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang