Eltoro Townhouse
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 21 Eltoro Street, Groenvallei, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
- Vanaf R2 290 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
Eltoro Townhouse is 'n lieflike selfsorghuis in Groenvallei, 'n rustige en veilige area in Sedgefield.
Die eiendom bied slaapplek vir 7 gaste en het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, die ander 2 slaapkamers is elk ingerig met 'n dubbelbed, waarvan een van die slaapkamers 'n ekstra enkelbed het. Die en suite-badkamer is ingerig met 'n bad en 'n stort-oor-bad, terwyl die tweede badkamer 'n stort en 'n toilet het.
Die kombuis is goed toegerus met 'n gasstoof, 'n oond, 'n mikrogolfoond en 'n yskas-vrieskas. 'n Skottelgoedwasser en 'n wasmasjien is beskikbaar vir ekstra gerief. Die leefarea het 'n etenstafel en stoele waar gaste 'n maaltyd kan geniet. Die sitkamer is ingerig met gemaklike rusbanke voor 'n TV.
Die leefarea lei na 'n patio met buitesitplek en braaigeriewe. Veilige parkering word voorsien. Nabygeleë besienswaardighede sluit in die Wilderness Nasionale Park, Goukamma Natuurreservaat en Swartvlei Lagoon.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 21 Eltoro Street, Groenvallei, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 21 Eltoro Street, Groenvallei, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang