Emani Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 208 Tom Naude Street, Trim Park, Mokopane, 0601, Limpopo
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Emani Guesthouse is in die rustige en veilige woonbuurt, Mokopane, en bied die perfekte oornagplek vir reisigers wat op pad is na buurlande of vakansiebestemmings in Mpumalanga.
Die verblyf is geskik vir beide sakereisigers en toeriste wat oornagverblyf soek. Dit beskik oor gemaklike kamers met 'n en suite-badkamer, lugversorging, 'n slim-TV, vinnige WiFi, 'n mikrogolfoond en 'n yskas. Daar is ook opsies beskikbaar vir groter groepe of gesinne.
Die perseel het 'n 'n sonkrag- en rugsteunbatterystelsel vir ononderbroke kragtoevoer tydens kragonderbrekings. Verder kan gaste gerieflike braaigeriewe en 'n swembad geniet. Daar is ook 'n gimnasium beskikbaar vir dié wat wil oefen.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Theresa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 208 Tom Naude Street, Trim Park, Mokopane, 0601, Limpopo
- Gaste dink Emani Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 208 Tom Naude Street, Trim Park, Mokopane, 0601, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang