Successfully reported
+27

Emanzini Country Resort

  • Kapasiteit: 58 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Volksrust Road, Vrede Dam, Vrede, 9835, Vrystaat
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Emanzini Resort is op die oewer van die Vrededam in die Oos-Vrystaat geleë, net 2 uur se ry vanaf Johannesburg.

Dit bied 'n naweekwegbreekbestemming vir gesinne wat die buitelewe in chalets langs die waterkant wil ervaar. Die area spog met wonderlike geleenthede vir baarshengel, bootvaart, watersport of net langs die swembad ontspan.

Daar is 10 chalets wat wissel van 'n 2-slaapplek tot 8-slaapplek, selfsorg-eenhede. Sommige is aan die waterfront geleë en is ideaal vir visvang en bootry vanuit die gemak van die chalet.

Die dam skep 'n vleiland wat 'n groot verskeidenheid voëllewe huisves wat gaste op hul boot of kano kan verken.
Ontspanningsgeriewe sluit 'n swembad met 'n baba-plonspoel, speelgrond vir kinders, bootlanseerbaan en die Country Pub in. Daar is 'n hindernisbaan wat 'n groot uitdaging is vir spanbou-oefeninge.

Dit het 'n funksie-saal, partytjie-Lapa vir gesinsfunksies, 'n trou-venue aan die waterfront met 'n saal en verblyf in die chalets, 'n bachelor-partytjie-venue met privaat 'n Lapa en verblyf.

Buitelug-entoesiaste sal mal wees oor die vele doendinge wat langs die oord volop is, insluitend 'n 18 putjie-gholfbaan, staproetes na die grotte wat 10 km weg is en 'n leeupark wat 8 km ver is.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad
Restaurant op die perseel
Mooi uitsig

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Goed

Netheid
3.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
3.4
Diens
4.0
Veiligheid
4.2

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Marlene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Volksrust Road, Vrede Dam, Vrede, 9835, Vrystaat
  • Gaste dink Emanzini Country Resort het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 58 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Volksrust Road, Vrede Dam, Vrede, 9835, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA58LLv7kHmSU7dFEdMNz4YdlA6PqoAM2fFFx0XkXXBricE4jCZs?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 5 5 1 4 Volksrust Road Vrede Dam 9835 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -27.440934 29.17718
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang