Successfully reported
+15

Embo Guest Villa

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 Sara Avenue, Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Oos-Kaap
  • Vanaf R510 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Embo Guest Villa bied selfsorgverblyf by die see in die rustige, luukse Bluewater Bay-voorstad van Gqeberha (Port Elizabeth). Hierdie perseel het 'n privaat ingang vir gaste. Daar is ook CCTV-kameras vir gaste se gemoedsrus. Ons is 15 km van die middestad en 10 km van die Nelson Mandelabaai Stadion af. Dit is net 'n paar minute se ry van die nuwe hawe en industriële ontwikkelingsone van Coega.

Ons het 3 eenhede. Een van die eenhede is op die boonste verdieping en die ander twee is op die onderste verdieping. Elke eenheid is toegerus met 'n kombuisie, badkamer, en 'n TV met DStv en 'n DVD-speler.

Daar is veilige parkeerplek agter 'n elektriese heining, asook gemeenskaplike braaigeriewe.

Embo Guest House is 15 km van die Sondagsrivier af geleë. Daar is 'n inkopiesentrum 1 km of 3 minute se ry van ons gastehuis af. Die kompleks sluit 'n Superspar, Pep-winkel, 'n apteek en 'n vriendelike kroeg en wassery in. Etes is beskikbaar op versoek en nie ingesluit by die tarief nie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Humphrey Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 25 Sara Avenue, Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Oos-Kaap
  • Gaste dink Embo Guest Villa het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 510
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 510
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 510
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 Sara Avenue, Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA13b7a527cd8a04cfef29942af63e81505e8e480e41c480f05ad6446806cd76ffa1678392d892c7174f14e03275430f475b42?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R510 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 25 Sara Avenue Bluewater Bay 6210 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -33.85655 25.63411

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang