Emerald Cove
- Kapasiteit: 31 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 979 Marine Drive, Shelly Beach, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
- Vanaf R800 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Emerald Cove is 'n klein vakansiekompleks tussen inheemse bome wat grens aan St Michael's Beach. Hierdie gesinsvriendelike omgewing is die perfekte plek om 'n strandvakansie te geniet en die plesiere van die Suidkus te verken.
Die grasdak-chalets is smaakvol gemeubileer en beskikbaar in 1-, 2- en 3-slaapkamer opsies, elk met 'n sitkamer, kombuis en patio. Elke chalet is volledig toegerus vir selfsorg. Stap uit die voorhek, dwaal onder die melkhoutbome deur, en jy sal jouself op die gewilde St Michael's Beach bevind, geleë in 'n veilige, beskermde baai tussen 'n getypoel en 'n rustige strandmeer.
Geniet 'n braai (BBQ) terwyl jy ontspan rondom ons privaat swembad, of stap langs die duine en kyk na die oorvloedige voëllewe. Die kompleks is naby restaurante en 'n winkelsentrum. Wi-Fi en OpenView TV is beskikbaar.
Sentraal geleë in Shelly Beach, is Emerald Cove 'n goeie basis vir branderplankry, visvang en skubaduik. Dit is ook ideaal geleë om plaaslike besienswaardighede soos Oribi-kloof, koffieplase, krokodilparke, vuurtorings, walvis- en dolfynkyk-bootritte en diepseevisvang te verken. Die Suidkus spog ook met 8 gholfbane en 4 Blouvlagstrande.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Judy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 979 Marine Drive, Shelly Beach, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Emerald Cove het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 31 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 979 Marine Drive, Shelly Beach, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang