Successfully reported
+29

Emmanuel Self Catering

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Ramsay Road, Baysville, East London, 5241, Oos-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Emmanuel Self Catering bied selfsorgverblyf in die hartjie van Baysville, Oos-Londen en het 'n ontspannende en rustige atmosfeer wat die perfekte plek is om jouself tuis te maak of jy vir besigheid of ontspanning reis.

Die ruim eenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en oorgenoeg kasspasie vir gaste se bagasie. Daar is 'n gemeenskaplike area met 'n slaapbank vir 2 kinders. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die hoofleefarea het 'n kombuis en 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met die volle DStv-pakket en Netflix. Gratis, onbeperkte WiFi is beskikbaar. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met 2 stoele.

Die skuifdeure bied toegang tot 'n knus binnehof met 'n tafel en stoele onder 'n afdak, asook 'n ingeboude braai.

Die verblyf het 'n kragopwekker vir kragvoorsiening tydens beurtkrag.

Die woonstel is sentraal en is 'n 'n kort entjie se ry vanaf winkels, winkelsentrums, restaurante, die wêreldbekende Nahoon Reef-strand, die museum, akwarium, die Buffalo City-stadion en die Oos-Londen-gholfklub af.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Donald S
Saam met lewensmaat
5.0
Absoluut fantasties. Absolute fantastiese waarde vir geld. Sentraal geleë. Ruim en fantastiese eenheid met alles wat werk. DSTV 'n groot bonus. Sal di...
Sien meer
Sep 2025
Andrea H
Gesin met tieners
5.0
Fantasties, uitsonderlik, definitief waarde vir geld. Word hoogs aanbeveel. Absoluut die heel beste verblyf! As ek 10 sterre kon gee, het ek. Dankie, ...
Sien meer
Jul 2025
Robyn H
Gesin met klein kinders
5.0
Wonderful! It was extremely comfortable, basically a home-away-from-home! Our hosts were welcoming, warm and inviting. The accommodatio...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Shaney V
Saam met lewensmaat
5.0
Ons gasheer en gasvrou het seker gemaak ons verblyf is fantasties. Baie lekker gebly. Asof ons by familie gekuier het. 'n Absolute vreugdevolle plek.
Nov 2024
Andre G
Saam met lewensmaat
5.0
Sorgvrye verblyf en waarde vir jou geld. Uitstekend. Alles was 100%. Wat 'n aangename ervaring. Gasvryheid uit die boonste rakke. Sal vir seker altyd ...
Sien meer
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Marius Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 10 Ramsay Road, Baysville, East London, 5241, Oos-Kaap
  • Gaste dink Emmanuel Self Catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Ramsay Road, Baysville, East London, 5241, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA99fe23bae157a8d65bec08cc40b42229b7ccf68615aaed7db166caa71c4525732ac71e069da1ee9b2c9da519d0f430858614?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 4) 28 5 1 5 10 Ramsay Road Baysville 5241 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.9950127 27.9162727
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang