Successfully reported

Emmaus

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Alta E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Skoon, netjies, modern. Veilige onderdak parkering in goeie area. Ons derde keer wat ons lekker gebly het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rozanne V
1 nag
5.0
Des 2024

Wonderlik. Wonderlike verblyf, nes die vorige keer wat ek daar gebly het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Izéll H
1 nag
5.0
Okt 2024

Calm. Very friendly owners, they even let my pup play in their personal garden. The place is very cute and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlotte B
Kort verblyf
4.6
Mrt 2025

Die hoë kwaliteit beddegoed was 'n lekker bederf na 'n harde dag se eksamens. Ek het 'n rustige tyd gehad met min steuring. Ek het by Emmaus gebly vir die doeleinde om eksamen te skryf vir twee dae lank. Die plek het van alles besit wat ek nodig gehad het om gemaklik te kon studeer. Die toeganklikheid is baie gebruiker vriendelik, ek kon maklik in- en uitklok sonder om enige navraag te doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Stafford M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Peaceful and restful. Very neat and tidy. I enjoyed the rest I got, and this location was only 5 minutes from my client.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carolyn Z
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Aangenaam en gerieflik. Ons het baie lekker gebly by Emmaus. Die woonstel is pragtig en goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Harry P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Rustig. Definitief 'n baie aangename naweek gewees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenny-Lee S
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Aangenaam, netjies en veilig. Ek het baie lekker gebly. Dit was 'n yskoue week in Bloem, maar met 'n verwarmer, elektriese kombers en goeie kwaliteit beddegoed was dit 'n aangename week. Die woonstel het genoeg spasie en die kombuis is goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sherelle N
Kort verblyf
4.8
Okt 2024

Definitief die moeite werd. Baie lekker en gasvry! Sal definitief weer by Emmaus oornag!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Piet N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Baie lekker gebly. Baie lekker gebly. Lekker ruim en netjiese woonstel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Martin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 450
per nag (plek vir 1)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 450
per nag (plek vir 1)
Vanaf
R 450
per nag (plek vir 1)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Van Andel Street, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAGYaD06gsOlYEV6izAl4dIGaJJNQYHzFLdlVw4tAq8YahrUu3I?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag (plek vir 1) 40 5 1 5 1 Van Andel Street Dan Pienaar 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.088492332615 26.218881939563

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang