Successfully reported

Emoya Estate Basotho Lodge

Resensies

3.3/ 5

Gebaseer op 6 resensies


Netheid
3.3
Ligging
3.3
Waarde vir geld
3.2
Diens
3.5
Veiligheid
3.5
Anonieme gas
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharon P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Puik! Sal definitief weer hier bly. Ons het baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Aug 2025

Nie weer nie. Die bed was baie hard. Die toilet is nie gebou vir maklike gebruik nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Coenraad
Emoya Estate Basotho Lodge
Goeie middag. Dankie vir u terugvoering. Ons beddens is van die hoogste gehalte in die gasvryheidsbedryf, en ons het nog nooit enige klagtes rakende ons beddens ontvang nie. Wat die toilet betref, maak die opmerking oor maklike toeganklikheid nie sin nie, aangesien al ons toilette agter ’n skud-muur is – met standaardhoogte en -afmetings, argitektonies ontwerp. Ons vra omverskoning vir enige ongerief.

Ruan V
1 nag Gesin met tieners
1.4
Mrt 2024

Sleg. Slegte ontvangs, die plek is vuil, en dit val uitmekaar. Die handdoeke is oud en vernietig.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Bokka L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.4
Okt 2023

Kamers is mooi. Afrika-tema kort bietjie 'n update. ONS REIS BAIE en slaap in verskillende plekke. Sal weer daar boek. Ons is gewoonlik 'n groep vriende wat rondry, so die family rooms is 'n moet. Wat lekker was, daar is 'n hospitaal naby wat handig gekom het die Vrydag toe ek skielik siek geraak het. Ook goeie diens en vinnig gehelp deur 'n dokter.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
1.0
Okt 2023

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.4/5

Coenraad Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Frans Kleynhans Road, Groenvlei, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdd84f5ebf01000acc12c6f8dc9adef894b5abb40caea69049e8aae18d0a0a798fdee13898165da9a5c4e03dd55554029cccd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2) 6 5 1 4 7 Frans Kleynhans Road Groenvlei 9301 Vrystaat 021 201 8901 12:00-16:00 10:00 -29.064803063967 26.168054305071
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang