Emoya Estate Basotho Lodge
- Kapasiteit: 30 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Frans Kleynhans Road, Groenvlei, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Emoya Estate Basotho Lodge, geleë in die rustige Groenvlei-area van Bloemfontein, is 'n heerlike lodge wat luukse, ruim en gerieflike oornagverblyf in die natuurlike omgewing en wild bied. Hierdie verblyfkeuse is perfek vir paartjies of gesinne wat op soek is na 'n rustige ontsnapping uit die stedelike gejaag.
Verblyf word gebied in 16 eenhede met slaapplek vir 2 tot 4 gaste elk. Die eenhede is elkeen uniek ingerig, met houtplafonne en tradisionele sementvloere. Die kamers is ingerig met óf 'n koninggrootte-bed óf 2 enkelbeddens. Elke eenheid het 'n badkamer met 'n bad, 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak.
Elke eenheid sluit gemaklike sitplek, 'n TV, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in. Komplimentêre WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.4/5
Coenraad Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 7 Frans Kleynhans Road, Groenvlei, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Emoya Estate Basotho Lodge het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 30 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Frans Kleynhans Road, Groenvlei, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang