Emzini Apartment
Beskrywing
Die woonstel is op die grondverdieping geleë en beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer, 'n oopplan-sitarea, -eetarea en -kombuis wat na 'n stoep lei. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof, 'n wasmasjien, breekware en eetgerei toegerus. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Die badkamer het 'n bad en 'n stort.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Hierdie woonstel is op die eerste verdieping en is nie vir kinders en bejaardes geskik nie. Die woonstel beskik oor 'n slaapkamer, 'n badkamer, en 'n oopplan-leefarea en -kombuis. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof, 'n wasmasjien, breekware, eetgerei, 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser toegerus.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Hierdie woonstel is op die eerste verdieping en is nie vir kinders en bejaardes geskik nie. Die woonstel beskik oor 'n slaapkamer, 'n badkamer, en 'n oopplan-leefarea en -kombuis. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof, 'n wasmasjien, breekware, eetgerei, wasmasjien en en 'n skottelgoedwasser toegerus.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 6 volwassenes
- Geen kinders
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 32 Muller Street, Buccleuch, South Africa, 2090, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang