Emzini Apartment
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 32 Muller Street, Buccleuch, South Africa, 2090, Gauteng
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Emzini Apartment is in die stil lowerryke woonbuurt Buccleuch in Johannesburg geleë en bied drie luukse selfsorgwoonstelle. Geleë met maklike toegang tot Sandton, Woodmead, winkelsentrums en restaurante. Die eenhede is in 'n 17 000 vierkante meter inheemse tuin geleë, dit is die perfekte bestemming om in Johannesburg te ontspan.
Elke eenheid het 'n volledig toegeruste kombuis met breekware, eetgerei, yskas, stoof en mikrogolf. Meubels sluit 'n dubbelbed, lessenaar, sitkamerstel en TV met DStv in.
Onderdakparkeerplek word voorsien. Linne en handdoeke word twee keer per week verander. Daar is WiFi-verbinding beskikbaar. Die privaat gimnasiumgeriewe is oop vir gaste om te geniet. Daar is 'n bosveld-omheinde boma en braaigeriewe.
Die woonstelle is op die eerste verdieping en is dus nie geskik vir jong kinders of gestremdes nie.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
John Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 28
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 32 Muller Street, Buccleuch, South Africa, 2090, Gauteng
- Gaste dink Emzini Apartment het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 32 Muller Street, Buccleuch, South Africa, 2090, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang