Successfully reported

Endless Vineyards at Wildekrans Wine Estate

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Chezlyn D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Brilliant. It was beautiful and we were well looked after. Loved the stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magdaleen D
1 nag
5.0
Des 2024

Pragtige vredevolle verblyf. Pragtige vredevolle verblyf, uitstekende toegeruste huisie en lieflike restaurant en wynproe. Uitstekende diens met vriendelike en behulpsame personeel. 10 uit 10.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vanessa M
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2023

Very comfortable. Disappointing that the restaurant is closed on a Monday, so a continental breakfast was delivered to the room. WiFi was unstable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lesley G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Fabulous. Comfortable cottages, fabulous views. The breakfasts are wonderful and the restaurant is great!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrit L
Kort verblyf
4.8
Apr 2021

Aangenaam verras. Fantastiese stil omgewing om te gaan stap. 5-ster ontbyt. Vriendelike personeel, sommer almal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Emma
Endless Vineyards at Wildekrans Wine Estate
Dear Gerrit, Thank you for your lovely review, we are so pleased to hear you enjoyed your stay. We look forward to seeing you again. Kind regards Emma

Ian C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2020

A pleasant surprise Excellent friendly 5 star service and felt totally safe walking the trails on the farm. Good place to go for a weekend to get away from it all.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrie G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2020

Luukse verblyf en puik diens. Ongelooflike uitsig en praktiese verblyf. Baie aktiwiteite vir natuurliefhebbers, voëlkyk, stap, fiets- en perdry. Sentraal in die area, naby wynplase en Botrivier en ook Kleinmond. Die ontbyt is heerlik en die restaurant is saans oop indien mens nie sou wou braai nie. Dit was ons tweede, maar glad nie ons laaste besoek nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrie G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2019

Excellent service in a beautiful location. We had a lovely stay with small kids and grandparents. We booked two cottages next to each other and sharing the stoep and braai worked very well. Friendly staff and a beautiful view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Cathryn H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2019

Very good location, wonderful breakfasts, friendly staff. A very pleasant stay in lovely cottage, friendly staff, fun mountain bike routes in a beautiful area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heidi V
1 nag Besigheidsreis
4.0
Apr 2019

Ek voel die atmosfeer is baie koud, maar staff fantasties. My eerste indruk van die plaas was hoe pragtig dit is en dit is vir my loop afstand na die geleentheid toe, dit was ideaal. Die kamer was vir my baie old school en dit het glad nie 'n warm atmosfeer gehad wat my laat cosy en tuis voel nie. Die WiFi was stukkend. Ek voel vir wat jy betaal en wat jy kry het ek 'n bietjie meer attention to detail verwag. Die ontbyt was fantasties, vinnig, diens van die dames was uitstekend, ek het nog nooit sulke sagte bacon in my lewe geëet nie. Daar was net volroommelk beskikbaar waar ek graag 'n opsie van lae vet sou geniet het. All in all het ek net gehoop dat die kamer 'n bietjie meer luuks en plush was, as dit sin maak. Soos ek verstaan word daar 'n revamp gedoen binnekort en ek kan nie wag om te sien wat julle gaan doen nie, ek is baie opgewonde, want die ligging, kos, wyn alles is fantasties.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Emma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 2 160
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 160
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 160
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: , R43, Botrivier, 7185, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaccf7bec61d9e090abcd605df0be92978a334918bec4e9ad476e10fb492499dbcd869ff51684044917a2df78ac9b6d0200ca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 160 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 R43 7185 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -34.23685 19.205061

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang