Endless Vineyards at Wildekrans Wine Estate
- Kapasiteit: 38 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: , R43, Botrivier, 7185, Wes-Kaap
- Vanaf R2 160 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Endless Vineyards at Wildekrans Wine Estate is ongeveer 70 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe geleë en 30 km vana Hermanus. Dit is die ideale basis om die skilderagtige Overberg te verken met talle besienswaardighede en buurdorpe.
Verblyf word in 9 kothuise aangebied en kan tot 38 gaste akkommodeer. Die kothuise wissel tussen die Drieslaapkamer-kothuis en die Tweeslaapkamer-kothuis. Die Drieslaapkamer-kothuis kan 6 gate akkommodeer en het 3 koninggrootte-beddens, 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort, 'n TV met DStv, asook 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en oond. Die Tweeslaapkamer-kothuis het 2 koninggrootte-beddens, 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort, 'n TV met DStv, asook 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en oond.
Ander geriewe op die perseel sluit 'n swembad, braai-area, veilige parkeerplek en konferensie-geriewe in. Troeteldiere is welkom mits daar vooraf gereël is.
Aktiwiteite op die perseel sluit wynproe, fietsry, voëlkyk, perdry en bergfietsry in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Emma Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- , R43, Botrivier, 7185, Wes-Kaap
- Gaste dink Endless Vineyards at Wildekrans Wine Estate het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 38 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: , R43, Botrivier, 7185, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang