Successfully reported

Engeltjies

Selfsorg

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Goed

Netheid
3.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.5
Veiligheid
4.3
Brenda M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Awesome view of the ocean. The house is very cozy and family-friendly. Well stocked with all needs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Julanda C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

Fantasties. Die Weber was 'n probleem met braai. Ons was 8, en dit het baie gesukkel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Quaneeta V
Kort verblyf
3.0
Mei 2025

Die afwesigheid van 'n braai area maak dit ongerieflik, huis is nie kindervriendelik. Nee. Dit is nie wat hulle adverteer. Huis is nie vir familie en vriende nie, nie genoeg slaapplek nie. Huis is in twee verskillende departemente verdeel sonder direkte toegang na mekaar. Huis is nie kindervriendelik nie. Garden Route bly egter 'n baie mooi plek.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Anneke P
Kort verblyf
2.2
Okt 2025

Pragtige area, naaste winkel 3.5 km vanaf die huis. See nie loopafstand nie. Die huis is in 'n stil woonbuurt geleë met pragtige uitsig oor die see vanaf die boonste vlak, maar die huis is nie geskik vir 'n groot groep nie - eenheid in twee verdeel en jy moet buitekant om met steil trappe afbeweeg om by die ander twee kamers uit te kom. Die geriewe gelys is nie alles beskikbaar nie. Gordyne is gemuf en geskeer, beddegoed kan ook doen met vervanging. Spinnerakke, stof, halfgewaste potte en panne en kaste wat nie uitgevee is na laaste gaste vertrek het nie. Geen koffie/tee/lugbraaier/stromingsdienste nie. TV in hoofhuis 3 weke gelede reeds gebroke, maar die gasheer het nie 'n 'tyd' om te vervang nie en is bloot net 'jammer'. Boonste vlak van die huis is pragtig, maar onderste vlak is afgeskeep en beknop, bedompige reuk. Erf is nie omhein nie en baie skuins, wat dit saam met die trappe, nie ideaal maak vir klein kinders nie. Die Weber as enigste braaier maak braai ook 'n uitdaging vir 'n groot groep mense. Met 'n bietjie TLC kan dit 'n heerlike verblyfopsie wees, maar daar moet drasties aandag aan netheid, sowel as die ruïne geskenk word.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Charlize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 13)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 13)
Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 13)
Bespreek
  • Kapasiteit: 13 persone
    12 volwassenes, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Perlemoen Street, Tergniet, Mossel Bay, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee8c9b2adac5368eefa98c5e576b7971315faf83cb3a89789ae9662624eaa020f47719949c886dc213cf7f5b8ce38b024c34?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 13) 4 5 1 4 1 Perlemoen Street Tergniet 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-22:00 10:00 -34.070076306877 22.184221267114
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang