Successfully reported

Enjo Nature Farm

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 83 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Lisa D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Enjo never disappoints! Absolutely perfect! My third time visiting Enjo and each visit just gets better. We swam in both the pools, splashed in the river, chilled at the dam, took long walks, made friends with the animals, enjoyed the beautiful scenery and just soaked in all the magic of the farm.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilma L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Dit was vir ons absoluut waarde vir ons geld. Ons was hartlik verwelkom deur Estrella en Guy met ons aankoms. Ons het in die Enjo cottage gebly en het dit baie geniet. Die stilte met net die geluide van voëls, skape en beeste was so verfrissend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ursula T
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Beautiful setting. We only had one night at Enjo Nature Farm with our two children (9 and 11), but it was memorable. The setting is absolutely beautiful, with wide open spaces and stunning mountain views that gave us a real sense of peace. The accommodation was warm and comfortable, just right after a day of travelling. It’s the kind of place where you wish you could stay longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Ideale wegbreekplek as jy rus en stilte soek. Troeteldier vriendelik. Baie vriendelik ontvang deur gasheer en gasvrou. Ons het baie lekker gebly in die goed toegeruste Oak Cottage. Baie skoon, netjies en privaat. Ons het die stilte en natuurskoon baie geniet. Kon lekker rondstap op die plaas. Aangesien ons 4 nagte gebly het, kon ons nabye plekke soos die Doringrivier en Wuppertal besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Enjo is our food for our souls. We have stayed in many places in Cederberg, but Enjo is by far the best soul-feeding spot. Spent 3 delightful days here and will highly recommend that you make your booking sooner than later. We stayed in the Lonely Planet cottage (isolated and private) and it was spotless and had everything we needed and more. Thanks for your warm welcome and loving hospitality. We will be back for sure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Craig H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Awesome, never want to go home again. Love the peace and quietness, will love to stay forever.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marica G
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Rus en stilte in ’n skouspelagtige omgewing! Hierdie poppige huisie in die Biedouw-vallei naby Clanwilliam bied ’n unieke en vredige ervaring, gehul in ’n rustige atmosfeer wat onmiddellik ontspan. Die ouwêreldse meubels dra by tot ’n nostalgiese sjarme, terwyl die knus kaggel ’n warm gloed skep, veral op koeler aande. Die kraakvars linne en snoesige throw oor die bed maak die slaapkamer uiters uitnodigend, en die vere kussings is sonder twyfel die sagste en beste wat ek nog by ’n gastehuis ervaar het. Die asemrowende pas om daar te kom, met sy ruwe skoonheid en dramatiese landskape, voeg ’n avontuurlike dimensie by, alhoewel die laaste 13 km grondpad ’n bietjie uitdagend kan wees. Die reis self word deel van die ervaring, wat die vallei se natuurlike sjarme en seldsame vrede nog meer waardeerbaar maak. Die huisie maak gebruik van sonkrag, wat beteken daar is geen haardroërs beskikbaar nie, maar die uitstekende WiFi sorg vir moderne gerief. ’n Klein winkeltjie op die terrein hou alle noodsaaklike goedere, wat uiters gerieflik is. Die uiters vriendelike gasvrou verwelkom jou persoonlik, en die Australiese beeshond, met sy stert wat soos ’n Afrika-wildekat lyk, hou waaksaam wag met ’n vriendelike houding. Die heerlike fonteinwater is ’n bonus en voeg ’n vars smaak toe aan die ervaring. Altesame ’n wonderlike toevlugsoord vir dié wat soek na rus en stilte in ’n skouspelagtige omgewing!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon Ludwig H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2025

Blomme was baie mooi. Ons het baie lekker gebly en die blomme was baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hennie V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2025

Dit is die plek om te wees waar jou siel jou liggaam weer kan inhaal. Heerlik gebly in die goed toegeruste huisie, waar daar stilte en vrede is.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Liezl C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2025

Awesome. Baie lekker. Rustige plaasatmosfeer.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Guy & Lauren Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 83

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 280
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 280
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 280
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Biedouw Valley, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA76a2ed0790ca605a6df3bdb84d93dd697202df466237592751183d56ee609de3c22748abd2a08f00832e5f0d1f8ce1e19246?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R280 per nag, vir 2 mense 83 5 1 5 Biedouw Valley Clanwilliam 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -32.139123741999 19.298562632521
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang