Entombeni Whisper
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 30 Entombeni Drive, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Entombeni Whisper bied lieflike selfsorgverblyf op die eienaar se eiendom in Amanzimtoti. Dit is ideaal vir 'n klein gesin of 'n sakereisiger wat op soek is na 'n gemaklike tuisbasis vanwaar hulle die omgewing kan geniet en verken.
Gaste het 'n keuse tussen 2 eenhede, elk met hul eie privaat ingang en privaat badkamer. Daarbenewens beskik elke woonstelletjie oor gemaklike beddens, 'n TV met Open View, 'n kombuisie toegerus met 'n yskas, 'n tweeplaatgasstoof met 'n mini-oond, eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Elke eenheid het hul eie buitepatio met sitplek en 'n braai, en daar is 'n gedeelde swembad. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby, met Amanzimtoti-strand ongeveer 3 km weg. Besienswaardighede in die omliggende gebied sluit in die Amanzimtoti Japannese Tuine, Amanzimtoti-voëlreservaat met wandelpaaie, en die Galleria-ysskaatsbaan.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Annari Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- 30 Entombeni Drive, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Entombeni Whisper het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 30 Entombeni Drive, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang