Successfully reported

EpiStay

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 133 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Jo-anne W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Rustig en baie mooi. Ruim, skoon en so geleë dat ons orals kon stap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Justene G
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Will go again. Fantastic, very hot shower.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mpfareleni Hamilton M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2025

Awesome host and property. Nick is an awesome host!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Terri B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Comfortable and cozy. We had an amazing comfortable stay. Very cute, quiet room in the heart of town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chandre V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Goeie diens! Ons het lekker gebly by EpiStay.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Milene C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Verskriklik gemaklik en stil, definitief 'n plekkie waar mens kan rus en ontspan! Ons het verskriklik lekker gebly en sal julle definitief aanbeveel vir familie en vriende! Met ons aankoms was ons blitsvinnig gehelp en sommer 'n beter kamer aangebied as wat ons gedink het ons kry, en die dame wat ons gehelp het, was verskriklik behulpsaam en vriendelik! Dit was 'n tien uit tien in ons boeke! Sien julle definitief gou weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2025

Met Christmas in winter op my drumpel was dit perfek vir oornag na die fees. Uitstekende ligging, goeie diens, gerieflik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Retha V
1 nag
4.8
Mrt 2025

Netjies. Was heerlik. Mooi area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sarie A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2025

Netjiese geriewe. Naby aan winkels. Heerlik geslaap en gestort. Rustiger en mooi omgewing.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Andre V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Sep 2025

Heel aanvaarbaar maar baie basiese geriewe. Vriendelike gasheer en ruim kamer, maar baie basiese geriewe met geen ekstras.

Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Nick Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 133

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 8 Church Street, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa788fa838a37ec7479139eb0db581fcddc7511343ce846a651ea4d4264664f5a851fc97f36860b75631c67885e99ed0a3c66?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 133 5 1 5 8 Church Street Tulbagh 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 11:00 -33.287580964793 19.138682668123
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang