Epupa Campsite
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 120 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R3700, Epupa Camp, Okongwati, Kunene
- Vanaf R400 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Epupa Kampeerterrein is net 800 m oos van die asemrowende Epupa-waterval, aan die oewer van die Kunenerivier, geleë.
Die kamp beskik oor 2 aparte kampeerplekke, een met elektrisiteit en een sonder, wat dit ideaal maak vir reisigers wat 'n ware kampeerervaring naby die rivier geniet. Elke kampeerterrein bied ablusiegeriewe met 'n toilet en stort, en braaiplekke vir gaste se gerief.
Gaste by Epupa Kampeerterrein kan toegang geniet tot 'n hangbrug wat na 'n privaat eiland lei, kompleet met rustige ontspanningsareas en skilderagtige sonsondergangplekke. Gaste kan 2 gemeenskaplike swembaddens met rivieruitsigte, 'n buitekroeg met gratis WiFi, 'n knus sitkamer met 'n klein biblioteek en 'n verwelkomende eetkamer geniet.
Aktiwiteite en besienswaardighede sluit in kulturele toere na plaaslike Himba-dorpies, sonsondergang-uitstappies met uitsig oor die Epupa-waterval en die Kunenerivier, riviervlotvaart, stap- en wandelroetes, voëlkyktoere en verjongende behandelings by die Masseringsateljee op die perseel.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Sonja Geverifieer
Eiendomme 23
Resensies 44
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- R3700, Epupa Camp, Okongwati, Kunene
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 120 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R3700, Epupa Camp, Okongwati, Kunene
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang