Successfully reported

Epupa Falls Lodge

Resensies

3.2/ 5

Gebaseer op 3 resensies


Netheid
3.0
Ligging
3.3
Waarde vir geld
3.0
Diens
3.7
Veiligheid
3.3
Pieter G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2025

Die reis soontoe? 'n Belewenis. Die oase? Tops! Heerlik. Ongelooflike ligging.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Andre L
1 nag Saam met vriende
1.8
Aug 2024

Ditto. Ja, maar daar is geen lugversorging nie, die storte se warm water het ook nie gewerk nie.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0
Mariette
Epupa Falls Lodge
Goeie middag André. Ongelukkig het ons nie lugversorging nie, want ons maak slegs van sonkrag gebruik. Ons hoop jy het die res van jou besoek aan ons geniet.

Johan D
Kort verblyf Saam met vriende
3.6
Sep 2023

Pragtige uitsigte. Baie lekker gebly, maar die pad na Epupa het ernstige aandag nodig!

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.3/5

Mariette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 4 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 4 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Epupa Falls, Epupa, Kunene
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3YTrT3Xv824OadhfAeJFeDyjlMxWW1Jk5Omcg1aPeAzFUdSaDd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 600 per nag, vir 2 mense 3 5 1 4 Epupa Falls Epupa Kunene 021 201 8901 12:00-18:00 10:00 -16.999314630564 13.254263618073
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang