Successfully reported
+24

Epupa Falls Lodge

  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Epupa Falls, Epupa, Kunene
  • Vanaf R4 600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Epupa Falls Lodge bied aandete, B&B en is in die Kunene-streek van Namibië geleë. Die lodge is ideaal geleë op die rand van die woestyn, op die oewer van die Kunenerivier en Epupa-waterval.

Verblyf by Epupa Falls Lodge bestaan uit 5 losstaande chalets. Elke chalet is ingerig met 2 enkelbeddens en beskik oor 'n en suite-stort en toilet. Boonop bevat elke chalet muskietnette en WiFi-internet. Ontbyt en ander maaltye word in die eetarea bedien, waar daar ook 'n kroegarea is.

Die eetarea van die lodge, sowel as die chalets, kyk uit oor die bopunt van die waterval. Oorgenoeg voëlkykgeleenthede is op die perseel beskikbaar. Die gashere kan ook dorpstoere, skemerkelkies en dagritte reël.

Die eiendom is heeltemal sonkrag-aangedrewe.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

3.2/ 5

Gebaseer op 3 resensies


Netheid
3.0
Ligging
3.3
Waarde vir geld
3.0
Diens
3.7
Veiligheid
3.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.3/5

Mariette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Epupa Falls, Epupa, Kunene
  • Gaste dink Epupa Falls Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 4 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Epupa Falls, Epupa, Kunene
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3YTrT3Xv824OadhfAeJFeDyjlMxWW1Jk5Omcg1aPeAzFUdSaDd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 600 per nag, vir 2 mense 3 5 1 4 Epupa Falls Epupa Kunene 021 201 8901 12:00-18:00 10:00 -16.999314630564 13.254263618073
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang