Successfully reported
+30

Equestre

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 9 Dalkeith Road, Ashburton, Pietermaritzburg, 3213, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 130 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Equestre bied luukse verblyf aan die randjie van die Ashburton-voorstad in Pietermaritzburg, teenaan die doringveld en spog met ’n asemrowende uitsig oor die Mpushinirivier Bewarea. Die N3-hoofweg is 2 minute se ry vanaf Equestre en net 14 km vanaf Pietermaritzburg se middestad.

Die verblyf word in Koningin- en Gesins-eenhede gebied. Die eenhede het elk lugversorging, dubbelgeglasuurde vensters en deure vir ekstra insolasie, ’n slim-TV, WiFi en ’n kombuis wat met ’n stoof, yskas, broodrooster, ketel, dompelkoffiepot en ’n mikrogolf toegerus is. Daar is veilige onderdakparkeerplek.

Die stoep het ’n lieflike uitsig oor die bosveld. Daar is vrylopende wild en ’n mensgemaakte dam net ’n hanetreetjie vanaf die gastehuis. Gaste kan ook voëlkyk of gaan stap in die bos. Gaste kan ook na die Bossi Britches-plaas gaan waar daar perde is.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

MARY ANNE Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 9 Dalkeith Road, Ashburton, Pietermaritzburg, 3213, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Equestre het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 130
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 130
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 130
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 9 Dalkeith Road, Ashburton, Pietermaritzburg, 3213, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaa153e16508d05c914ebb15366c85bdac1a3ddc1abb643529b69f0cb2a6309e6c7183ce1a123ee009bf0958b0645a828a9ef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 130 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 9 Dalkeith Road Ashburton 3213 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -29.658926299543 30.462207317196

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang