Successfully reported
+38

Erdvark 4256

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4256 Erdvark Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Vanaf R1 450 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Erdvark 4256 is 'n bekoorlike vakansiehuis in houtstyl, geleë in Marloth Park, 'n wildreservaat wat grens aan die Krugerwildtuin. Die huis bied 'n gemaklike en gerieflike basis vanwaar Marloth Park en die suidelike Krugerwildtuin verken kan word, wat dit die perfekte bosveld-wegbreekplek vir gesinne en klein groepies maak.

Die huis bied slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers op die grondvloer, elk gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n ekstra kinderbed. Beide kamers het en suite-badkamers met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis en -eetarea is op die onderste vlak geleë en is toegerus met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n wasmasjien. Die boonste vlak spog met 'n ruim oopplan-sitkamer met houtvloere, 'n slim-TV met DStv Premium en Showmax, en lugversorging vir ekstra gemak. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die oordekte patio is gemeubileer met buitesitplek, en die verblyf spog met 'n privaat plonspoel, 'n klein braai-area, 'n buite-eetarea en 'n tuin met buitemeubels. Die huis het ook 'n gasgeiser, wasgoedlyn en 'n sekuriteitsalarmstelsel.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Dubbelbed

1 x Kinderbed vir 1

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

3

1 x Dubbelbed

1 x Kinderbed vir 1

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Kim L
Gesin met klein kinders
5.0
Die moeite werd om soentoe te gaan. Ons het dit regtig baie geniet. Daar was elke dag wilde diere by ons eenheid gewees. Die eenheid het 'n swembad en...
Sien meer
Okt 2025
Given Wongezile R
Gesin met klein kinders
5.0
Wonderful, excellent and amazing. We enjoyed every moment at this accommodation.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Jeanette P
Besigheidsreis
5.0
Puik. Ons het baie lekker gebly, dankie. Dawn was baie gasvry en het ons baie welkom laat voel.
Aug 2025
Hannes D
Gesin met klein kinders
4.8
Great place next to Kruger National Park. We came during the winter. Overall, we had a lovely stay and the host took very good care to ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Ben S
4.6
Uitstekende familie tyd in die natuur in 'n goed toegeruste huis met baie diere. Eienaars het baie ekstra moeite gedoen om ons verblyf onvergeetlik te...
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Dawn Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 4 maande

Ligging

  • 4256 Erdvark Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Erdvark 4256 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4256 Erdvark Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf57bf7b0cbccbf07c3a6a3215584080d3c6ca050889f7f766b5cc4b1c471a0b27900864ae2b8e110b1a60e4c5ddc9238ffad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 4256 Erdvark Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -25.360881932071 31.805339919014

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang