Erf 1
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Anna Maria Johanna Street, Rosendal, 9720, Vrystaat
- Vanaf R2 800 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Erf 1 is 'n knus en gerieflike selfsorghuis in Rosendal met antieke kenmerke.
Dié huis beskik oor 4 slaapkamers en bied slaapplek aan 8 gaste op 'n slag. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die vierde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Hierdie twee slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort-oor-bad.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n gasstoof, oond, yskas, mikrogolf, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan hul maaltye in die ruim eetarea geniet of in die knus sitkamer ontspan. Gratis WiFi en braaigeriewe is beskikbaar.
Die gastehuis het 'n groot tuin en is nader aan die kant van die dorp geleë met ongerepte uitsigte oor die Witteberg-heuwels maar naby Rosendal se galerye en eetplekke.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Marna Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 64
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 1 Anna Maria Johanna Street, Rosendal, 9720, Vrystaat
- Gaste dink Erf 1 het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Anna Maria Johanna Street, Rosendal, 9720, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang