Erica Lodge
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 22 Erica Street, Verwoerdpark, Alberton, 1449, Gauteng
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Erica Lodge bied gemaklike verblyf in die eienaar se gastehuis in Verwoerdpark, Alberton. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n rustige tuisbasis tydens hul besoek aan hierdie voorstad.
Gaste het 'n keuse tussen 1 enkelkamer en 5 dubbelkamers, elk met hul eie privaat ingang en en suite-badkamer. Daarbenewens beskik die eenhede oor gemaklike beddens, linne en badhanddoeke, 'n yskassie, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n gedeelde eetarea. Vir die gaste se vermaak is daar 'n TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Die gastehuis bied gaste toegang tot 'n gedeelde swembad en braaigeriewe. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby. O. R. Tambo Internasionale Lughawe is ongeveer 25 km weg.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.9/5
Rudolph Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 22 Erica Street, Verwoerdpark, Alberton, 1449, Gauteng
- Gaste dink Erica Lodge het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 22 Erica Street, Verwoerdpark, Alberton, 1449, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang